Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom Kuier Self Cater

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Leandry G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het gekom om te rus en dit was beslis die plek om dit te doen, rustig en veilig. Dit was ons tweede keer by Kom Kuier Self Cater. Die rustigheid, die veiligheid en dat dit so netjies en skoon is. Sal beslis dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Kom Kuier Self Cater
Baie dankie

Eurika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie oulike plek. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmari
Kom Kuier Self Cater
Baie dankie

Leandry G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We had a warm welcome. It was clean and neat, safe and we had a good rest. Would definitely recommend a stay to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect- great value for money. We were welcomed by a very sweet and friendly host. And our stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Engela O
1 nag
4.4
Mei 2024

Alles wat nodig is vir oornag. Baie vriendelike ontvangs, plekkie netjies en skoon. Water was lekker warm in die stort. Ons het net 1 nag gebly, maar kan die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thandolwethu Victor N
1 nag
4.2
Apr 2024

It was such a great experience to be there. I received a very good service at Kom Kuier Self Cater and it was safe and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmari
Kom Kuier Self Cater
Thank you so much. It was a pleasure hosting you.

Colleen R
1 nag
4.0
Jun 2024

Skoon en netjies. Goed ontvang. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theo F
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

For the price it was not the best place that I've stayed. It was fair. The toilet door did not close completely. Uneven floor into the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Eljean K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Geniet die rustige area en mooi plekkie. Was baie rustig om da kon gewees het en die area was goed. Sal weer gebruik maak van Kom Kuier Self Cater.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mercurius-straat 8, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3590215889853a8e423842a386d8870ac10021c6754cc01a9fbc8b5d677ac41dc14a9b922a46b626af123b7d325def8d6b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 8 Mercurius Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.912720564146 17.97861635685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang