Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom Kuier Self Cater

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mercurius-straat 8, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kom Kuier Selfsorg bied gerieflike vakansieverblyf met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom in die hartjie van Vredenburg geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n klein gesin wat die Weskus wil verken.

Dié kothuis het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n enkelslaapbank, 'n etenstafel en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat tuinruimte met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 11 km vanaf Paternoster en 24 km vanaf Langebaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Kom Kuier Self Cater
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mercurius-straat 8, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kom Kuier Self Cater het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mercurius-straat 8, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3590215889853a8e423842a386d8870ac10021c6754cc01a9fbc8b5d677ac41dc14a9b922a46b626af123b7d325def8d6b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 8 Mercurius Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.912720564146 17.97861635685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang