Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom Kyk Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Henry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Primaverblyf! Die lieflike landelikheid, gerieflike huisies, interessante en 'slim' tuin, goeie tariewe, en meneer Samson se insette om ons verblyf gemaklik te maak, was 'n spesiale ervaring. Inderdaad 'n prima ervaring in die pragtige Karoo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome and will definitely visit again soon. Beautiful and unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik ontspan. Heerlik stoepe om op te sit en 'n pragtige braaiplek. Samson het ons vriendelik ontvang en alles gewys. Dit is 'n besonderse mooi plek, 'n oase in die Karoo. Baie goed ingerig met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
1 nag
5.0
Jun 2024

Vrede en rus. Baie lekker gebly. Samson, die opsigter, is van groot hulp en baie vriendelik. Was vir my 'n baie lekker uitstappie. 'n Mooi dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gericke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Karoo kos vir die siel, ongelooflik! Ons het 'n baie lekker tyd gehad in Merweville by die "Kom kyk Cottage", die diens was uitstekend en die kothuis was skoon en baie gerieflik. Die rustigheid van die Karoo is iets anders en die mense van die klein Karoo-dorpie is almal baie vriendelik! Ons sal beslis in die toekoms weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Goed vir die siel. Ons het heerlik gebly by Kom Kyk Cottage, het elke oomblik geniet. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en 'n dierbare hond, Busta, wat op die perseel woon. Die plekkie is uiters skoon en netjies en het alles beskikbaar gehad wat ons nodig gehad het, en selfs meer. Volgende keer kan ons ligter pak! Ons kinders het dit net so geniet; die labirint met klip gepak en meer as genoeg speelplek op die erf, wat uitkyk op die rivierloop en die mooie kerk. Sou definitief langer gebly het as ons kon. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Knus plekkie met heerlike tuin. Ons het lekker gebly. Basies net daar geslaap. Eerste nag was die matras ongemaklik, maar dit is reggemaak. Het vir die gasvrou genoem en hulle het die matras geruil vir die tweede nag. Goeie diens, dankie. 'n Juweel sorg dat alles puik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rondine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtig en rustig. Ons het so lekker gebly en sal beslis weer daarheen gaan. Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en behulpsaam te wees. Alles is so skoon en netjies met die pragtigste tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

An enjoyable few days stay. Enjoyed the quaintness and history of the cottage. Solomon was very sweet and helpful but not intrusive. Thank you Chantal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ek gaan definitief weer! Wat 'n sielsverrykende paar dae in die perfekte juweel van 'n plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotestraat 122, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7ecdb69b67165a2bec91d11aaf6ffdc91659c661ecdbb8425065a581c26bb124281fdefb7dc8b35d45d724c6ffa766a9fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 122 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.667759630676 21.511142622476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang