Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom Kyk Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotestraat 122, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kom Kyk Cottage is 'n oulike selfsorgkothuis in Merweville in die Groot-Karoo. Dit was oorspronkik een van die enigste algemene handelaars, maar is nou 'n unieke kothuis met baie bekoring en karakter. Merweville het 'n algemene handelaar vir die nodige kruideniersware, 'n slaghuis met heerlike lamsvleis vir 'n braai en 'n bottelstoor.

Die kothuis bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n groot sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer, wat langs die kombuis is, het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, 'n Aga-houtstoof, eetgerei en breekware. Die sitarea het delikate, antieke meubels. Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met meubels en sonstoele. Daar is 'n sterrekyk-area in die tuin met 'n braai-area; die ideale plek om saans na die sterrehemel en verskietende sterre te kyk.

Die kothuis word deur 'n vriendelike Malawiër met die naam Samson skoongemaak.

Die hele eiendom het WiFi-toegang en parkeerplek is in die skaduwee beskikbaar. Daar is fietse vir gaste om in die dorp te ry, asook 'n labirint wat 'n uitsig oor die dorp en kerk bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Henry W
Saam met lewensmaat
5.0
Primaverblyf! Die lieflike landelikheid, gerieflike huisies, interessante en 'slim' tuin, goeie tariewe, en meneer Samson se insette om ons verblyf ge...
Sien meer
Sep 2024
Sue-ann B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and will definitely visit again soon. Beautiful and unforgettable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Heidi V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik ontspan. Heerlik stoepe om op te sit en 'n pragtige braaiplek. Samson het ons vriendelik ontvang en alles gewys. Dit is 'n besonderse ...
Sien meer
Jul 2024
Jacques P
5.0
Vrede en rus. Baie lekker gebly. Samson, die opsigter, is van groot hulp en baie vriendelik. Was vir my 'n baie lekker uitstappie. 'n Mooi dorpie.
Jun 2024
Gericke V
Gesin met klein kinders
5.0
Karoo kos vir die siel, ongelooflik! Ons het 'n baie lekker tyd gehad in Merweville by die "Kom kyk Cottage", die diens was uitstekend en die kothuis ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hugenotestraat 122, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kom Kyk Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotestraat 122, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7ecdb69b67165a2bec91d11aaf6ffdc91659c661ecdbb8425065a581c26bb124281fdefb7dc8b35d45d724c6ffa766a9fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 122 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.667759630676 21.511142622476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang