Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komati Gorge Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer gaan kuier! Baie mooi leefeenhede. Ligging was ongelooflik maklik om te kry en die area was beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies. Nice restaurant en kuier area. Baie aktiwiteite. Sal hoogs. Baie nice lodge. Stil, rustig. Skoon en netjies. Sal hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Dankie Awie! Ons sien uit om julle terug met ons te hê! Alles van die beste, Piet en Louise

Carla P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

N Save Haven waar jy jou wortels weer kan anker in moeder aarde en jouself vind! Wat 'n amazing plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Hi Carla, Baie dankie vir julle besoek, dit was ongelooflik om julle hier te hê. En dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit!

Elzana G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Heerlik rustige. Dit is 'n ongelooflike mooi lodge. Die kamers kort dringend opgradering. Die staproetes is mooi gemerk.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Amazing venue, exceeded expectations on every level. Highly recommended for both personal and business travel. A gem in this world. Outstanding service, hospitality, environment and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Thank you so very much for your kind words. Blessings and safe travels further. Kind regards. Sandy & Ross

Andrea A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Komati Gorgeous! Ons het ons wegbreek by Komati Gorge Lodge baie geniet. Die fasiliteite is puik en die bestuurspaar, Ross en Sandy, is baie vriendelik en behulpsaam. Hul het ons onmiddelik welkom laat voel en aan al ons behoeftes voorsien. Ek sien uit daarna om weer by Komati Gorge Lodge te gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Baie dankie julle. Ons het dit so geniet om julle te ontmoet. Met groete Sandy & Ross

Paul B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Wonderful, peaceful, perfect getaway from the city. Friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abrie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Ontspanne, sou graag meer tyd daar wou spandeer. Lekker staproetes. Netjies, vlieghengeldamme. Great location, good service, friendly staff, amazing views. The lodge is in serious need of significant maintenance in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Thank you we really appreciate your feedback and lovely to meet you. Kind regards Sandy & Ross

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Omgewing is mooi en die natuur is pragtig. Maar definitief nie 4-ster-akkommodasie nie. Die plek kort ernstige opknapping en onderhoud. Ek het in Leopard 2 gebly.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Hi Marietjie, Thank you for your review, it is much appreciated. As you know, we are in the process of renovating the rooms and I'm sure you will be pleasantly surprised on your next visit. We managed to recover our pillows that we swapped from the new room to yours, thank you. Warm wishes from Louise and the Komati Gorge Lodge team.

Shirlanie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflik mooi en ontspannend. Sandy en Ross het ons baie welkom laat voel en het uit hulle pad gegaan om ons vakansie baie spesiaal te maak, niks is vir hulle te veel gevra nie. Ons het perd gery, gekanoe, fly fishing gedoen, geswem en ons was op die viewpoint hiking trail. Hulle kos is baie lekker en hulle diens is uitstekend. Ons het ook baie wilde diere gesien. Ons kan nie wag om terug te gaan nie. Dit was 'n baie kort wegbreek, maar een wat ek nie gou sal vergeet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Baie, baie dankie. Ons waardeer julle vriendelike terugvoering and dit is goed om to hoor dat julle 'n goeie vakansie gehad het. Ons sal uitsien na julle volgende besoek. Met groete, Sandy & Ross

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalplaas JT424, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182891b379e0ad9594093127b6effc1b1273d5ad3aed8638df337e3f17d9cbefef93ab4cec39977405c9e5b11c2d9bd7c9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Waterval JT424 Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.896017 30.283939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang