Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komati Gorge Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer gaan kuier! Baie mooi leefeenhede. Ligging was ongelooflik maklik om te kry en die area was beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies. Nice restaurant en kuier area. Baie aktiwiteite. Sal hoogs. Baie nice lodge. Stil, rustig. Skoon en netjies. Sal hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Dankie Awie! Ons sien uit om julle terug met ons te hê! Alles van die beste, Piet en Louise

Elzana G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Heerlik rustige. Dit is 'n ongelooflike mooi lodge. Die kamers kort dringend opgradering. Die staproetes is mooi gemerk.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sebastian J
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Beautiful. Nice place, good food. Place to unwind and find yourself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carla P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

N Save Haven waar jy jou wortels weer kan anker in moeder aarde en jouself vind! Wat 'n amazing plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Hi Carla, Baie dankie vir julle besoek, dit was ongelooflik om julle hier te hê. En dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit!

Belinda C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Amazing venue, exceeded expectations on every level. Highly recommended for both personal and business travel. A gem in this world. Outstanding service, hospitality, environment and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Thank you so very much for your kind words. Blessings and safe travels further. Kind regards. Sandy & Ross

Andrea A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Komati Gorgeous! Ons het ons wegbreek by Komati Gorge Lodge baie geniet. Die fasiliteite is puik en die bestuurspaar, Ross en Sandy, is baie vriendelik en behulpsaam. Hul het ons onmiddelik welkom laat voel en aan al ons behoeftes voorsien. Ek sien uit daarna om weer by Komati Gorge Lodge te gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Baie dankie julle. Ons het dit so geniet om julle te ontmoet. Met groete Sandy & Ross

Paul B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Wonderful, peaceful, perfect getaway from the city. Friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abrie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Ontspanne, sou graag meer tyd daar wou spandeer. Lekker staproetes. Netjies, vlieghengeldamme. Great location, good service, friendly staff, amazing views. The lodge is in serious need of significant maintenance in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Komati Gorge Lodge
Thank you we really appreciate your feedback and lovely to meet you. Kind regards Sandy & Ross

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalplaas JT424, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182891b379e0ad9594093127b6effc1b1273d5ad3aed8638df337e3f17d9cbefef93ab4cec39977405c9e5b11c2d9bd7c9ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Farm Waterval JT424 Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.896017 30.283939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang