Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komati Kruger Villas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gerhard V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Meer as voldoende. Lugversorgers sal voldoende wees vir warm maande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chene M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Amazing views! Great accommodation and very convenient! Just stunning! Safe! Convenient!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ons het 'n awesome tyd gehad! Baie dankie vir die hospitality! Julle is awesome mense mense met 'n stukkie goud! Uitstekende ligging. Awesome tyd gehad en lekker gerus, pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren V
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jan 2024

So-so. Nie gekry wat bespreek is nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Phillip B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2024

Wonderful and relaxed. So we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Juliana P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Heerlike verblyf, ruim huis, ideaal vir 'n groot familie en vriende. Huis was skoon en netjies, bonus was swembad en tafeltennis. Uitsig vam stoep af was prentjiemooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esti D
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Groot huis met wonderlike uitsig van stoep. Naby wildtuin. Ons het in villa 4 gebly. 4 kamers en 4 badkamers. Beddens baie gemaklik. Lugversorging goed. Klein swembad baie handig met mooi versorgde tuin. Groot stoep met ongelooflike uitsig van wildtuin. Baie wild gesien van stoep af. Naby wildtuin. Baie vriendelike eienaar. Goeie diens en skoonmaakdiens. Enoch baie hulpvaardig. Ou huis, kort bietjie aandag. Onderste deel van die braai moet herstel word, deur gebrand en geroes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Lekker rustig gewees, baie spasie en ruim. Op pad terug vanaf Mosambiek, klientediens is van top gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bv N
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Excellent and ideal place. We were three families with kids and teenagers. Well accommodation, beautiful, safe place, comfortable beds, and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Ons het daar oorgeslaap voordat ons in die Wildtuin in gegaan het. Groot, ruim huis, baie skoon. Lugversorging in al die vertrekke. Lekker kuier-area op stoep met mooi uitsig. Sal verseker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 47, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAezburpwlcEagyOjNSpE2ctgysRWKyhm0bLmdKzzQf9W54cQXeR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 47 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.428900742251 31.961321170865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang