Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kombisa Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Kombisa Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karin M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Awesome, rustig, lekker vir 'n groter aantal mense.

Heerlike plekkie met alles wat nodig is, mooi uitsig, sentraal geleë. Ons sal dit definitief weer gebruik.

Malebo M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malebo M

We really enjoyed our stay there.

Adventurous and safe.

Kombisa Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words, Malebo. You are always welcome at Kombisa!

Kombisa Lodge
Jenna A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna A

Value for money, spacious and comfortable.

Lovely accommodation, spacious and comfortable.

Kombisa Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words, Jenna. You are always welcome at Kombisa!

Kombisa Lodge
Christopher D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher D

We loved staying at Kombisa Lodge, and will definitely return.

This is an ideal lodge for a large group or family. Everything you need is at the lodge, no need to bring anything except food and wood. Everything works and the daily cleaning lady does a great job.

Kombisa Lodge se terugvoer

Dear Christopher, we are so happy that you enjoyed your stay. Thank you for the kind words. You are always welcome at Kombisa!

Kombisa Lodge
Chiquita L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chiquita L

Would recommend lovely home and views.

Was a lovely house, and a wonderful host. But the 5th room is fine for children but not for a couple as it is open.

Kombisa Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words, Chiquita. The loft is indeed more suitable for children. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again in the future!

Kombisa Lodge
Louis D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Fantastiese naweek saam met kinders en hulle gades.

Puik geleë en baie ruim. Voldoen aan al die ons verwagtinge.

Kombisa Lodge se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet by Kombisa, Louis! Julle is altyd welkom in die toekoms.

Kombisa Lodge
James P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P

Ongelooflik lekker.

Dit was vir seker lekker. 100% waarde vir geld. Badkamers in groot hoeveelheid. Eie privaatheid. Mooi uitsig. Mooi kamers. Baie spasie vir 'n groep van 12 mense.

Kombisa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, James.
Ons is so bly julle het dit geniet by Kombisa.
Julle is altyd welkom in die toekoms!

Kombisa Lodge
Mona J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona J

Enjoyable.

Relaxing, peaceful and quiet.

Veronica B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B

Groot ruim huis met mooiste uitsig. Alle benodigdhede vir lekker verblyf en kuier.

Beslis waarde vir geld.

Kombisa Lodge se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Veronica. Julle is altyd welkom by Kombisa!

Kombisa Lodge
Hennie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Pragtige huis met alles wat wonderlik was.

Uit die boonste rakke.

Kombisa Lodge se terugvoer

Baie dankie Hennie. Ons is so bly jul het dit geniet by Kombisa. Julle is altyd welkom in die toekoms!

Kombisa Lodge
Marietjie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Ruim en gemaklik.

Die verblyf by Kombisa Lodge was baie ruim met 'n pragtige uitsig vanuit die kamers en stoepe. Ek was aangenaam verras deur 'n trop olifante in die omgewing. Die winkel het ook 'n verskeidenheid mooi geskenke te koop gehad, soos leerskoene, handsakke en klere.

Kombisa Lodge se terugvoer

Hallo Marietjie, dankie vir die mooi resensie.
Ons is bly julle het jul tydjie by Kombisa geniet.
Jul is enige tyd weer welkom.
Groete
Jackie

Kombisa Lodge
Magda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Onvergeetlik!

Wegbreekweek met ons kinders en kleinkinders. Sal dit enige tyd weer doen. Die lodge het in alles voorsien wat ons nodig gehad het. Vele dank aan die gasvrou, Jackie, vir haar goeie kommunikasie om seker te maak dat ons verblyf 'n onvergeetlike ervaring was.

Kombisa Lodge se terugvoer

Hallo Magda.
Dankie vir jou mooi boodskap en dat jul Kombisa gekies het vir jul wegbreek. Ons is baie bly as julle dit geniet het.
Julle is altyd weer welkom in die toekoms!

Kombisa Lodge
Ina B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Heerlike rustigheid. Baie lekker plek om net te ontspan.

Kan lekker self rondry en diere sien. Personeel oral is baie vriendelik en behulpsaam. Plek is lekker ruim en baie netjies. Pragtige uitsig en die diere wat gereeld verbykom, is baie spesiaal. Het heerlik gebly. Sal beslis weer terugkom.

Kombisa Lodge se terugvoer

Hallo Ina, baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer by Kombisa te ontvang. Groete. Jackie

Kombisa Lodge
Kgotso T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgotso T

Jacky is a great host.

Beautiful house and garden. They should improve their swimming pool.

Kombisa Lodge se terugvoer

Dear Kgotso, thank you for the kind words. We are doing some upgrades in May 2023.
If you had any specific complaints regarding the pool, please feel free to send me a message. You are most welcome to visit again in the future.

Kombisa Lodge
Johandi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi D

Alles was perfek, ons het baie lekker gekuier.

Alles was perfek! Jackie was 'n besonderse goeie host!

Kombisa Lodge se terugvoer

Dankie vir jou mooi boodskap, Johandi
Ons is so bly julle het dit geniet.
Julle is altyd welkom by Kombisa.

Kombisa Lodge
Jenny T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny T

Fantastic Weekend Away with friends.

Komibsa Lodge was everything and more, the pictures are accurate, value for Money. There is absolutely nothing that we can complain about, the house is looked after, it really is a home away from home. It is spacious, has everything you need and was clean and maintained. We really enjoyed our stay and will absolutely be back for longer next time. Thank you so much for an awesome weekend.

Kombisa Lodge se terugvoer

Dear Jenny, thank you for your kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. You are always welcome at Kombisa.

Kombisa Lodge
Teresa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa V

Stunning home, well equipped, unbelievable views.

Spacious home with everything one needs. Incredible views from the decks.

Kombisa Lodge se terugvoer

Dear Teresa, thank you for your kind words and the lovely review. You are always welcome at Kombisa.

Kombisa Lodge
Anastasha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha V

Amazingly beautiful and beyond expectation.

We were a large group with small children and we all loved it. The lodge is so beautiful and huge. The views are breathtaking and everything was above expectation.

Kombisa Lodge se terugvoer

Dear Anastasha, thank you so much for your message. Happy to hear that you enjoyed your stay. You are always welcome at Kombisa.

Kombisa Lodge
Michelle Philips P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle Philips P

Wow, we had a fantastic time.

We had a lovely stay and enjoyed the well-equipped house. Awesome use of space. Loved it and would definitely go again.

Kombisa Lodge se terugvoer

Dear Michelle,
Thank you so much for your kind words. Happy to hear that you enjoyed your stay!
You are always welcome at Kombisa.

Kombisa Lodge
Sonet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet S

Pragtige huis met mooiste uitsig.

Mooiste uitsig met 'n baie ruim huis. Ons het dit verskriklik geniet en sal weer van die plek gebruik maak.

Kombisa Lodge se terugvoer

Hallo Sonet

Baie dankie vir jou mooi boodskap, ons is so bly dat julle dit geniet het.
Julle is altyd weer welkom by Kombisa.

Groete
Jackie

Kombisa Lodge
Geraldine E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine E

Great, relaxing getaway place.

Great place for family to getaway for few days. It is quiet, spacious and relaxing with all you need under one roof.

Kombisa Lodge se terugvoer

Thank you so much for the kind words, Geraldine. Glad to hear that you enjoyed your stay.

Kombisa Lodge
Odette P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette P

Wonderlike ervaring.

Werklik uitmuntend. Als wat mens nodig het is daar. Dit is 'n belewenis, met die olifante wat sommer kom besoek aflU by die huis. Rustig en sommer net 5 ster.

Kombisa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, Odette. Ons waardeer dit, asook die feit dat jul Kombisa gekies het vir jul wegbreek. Julle is enige tyd weer welkom.

Kombisa Lodge
Karin D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Hemels.

Kombisa is alles en meer wat 'n mens nodig het om van die rumoer van die stad af weg te kom. Die huis is toegerus met alles wat mens nodig het en daar is 'n verskeidenheid van kuierplekkies in en om die huis. Hemels. Ek gaan sonder twyfel weer en weer gaan. En Jackie is amazing!

Kombisa Lodge se terugvoer

Hi Karen, baie dankie vir die mooi boodskap en dat jul Kombisa gekies het vir jul wegbreek. Sien julle gou weer.

Kombisa Lodge
Karin P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Absoluut perfek.

Alles was 10000%. Jackie was super behulpsaam en die foto's van die lodge doen dit regtig nie justice nie. Ons het ons vier dae daar vreeslik geniet en sal definitief terug kom!

Kombisa Lodge se terugvoer

Hallo Karin, baie dankie vir die mooi boodskap en dat julle Kombisa gekies het vir jul wegbreek. Ons hoop om jul gou weer te sien!

Kombisa Lodge
Velaphi B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velaphi B

The place is magical, spacious, relaxing as well as entertaining.

There are multiple things you can do just inside the house and its beautiful patios. Breathtaking views from all around the house. Relaxing on the deck. See animals from inside the house. The safety is guaranteed.

Kombisa Lodge se terugvoer

Dear Velaphi, thank you so much for your kind words. You are always welcome at Kombisa.

Kombisa Lodge
Marisca J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J

Ongelooflike waarde vir geld!

Ons het heerlik gekuier. Die plek is pragtig en kliëntediens is wonderlik. Sal enige tyd Kombisa Lodge aanbeveel.

Kombisa Lodge se terugvoer

Liewe Marisca,

Baie dankie dat julle Kombisa gekies het vir julle wegbreek en vir die mooi boodskap.

Ons is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het.

Kombisa Lodge
Mariane F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane F

Fantasties.

Die plek is gerieflik vir klein en groot.

Kombisa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap! Ons is so bly julle het dit geniet. Dankie dat julle Kombisa gekies het vir jul bosveld-wegbreek.

Kombisa Lodge
Ronald G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald G

Uitstekend. Besonders.

Mabalingwe bied so baie vir ’n veilige gesinswegbreek. Kombisa Lodge het alles gebied wat ons nodig gehad het om ons tydjie in Mabalingwe met gerief te kon geniet. Die uitsigte vanaf Kombisa Lodge is besonders.

Kombisa Lodge se terugvoer

Hallo Ronald.
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is so bly om te hoor dat julle die tydjie geniet het. Dankie dat jul Kombisa gekies het vir jul wegbreek.

Kombisa Lodge
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, 607 Itaga, Mabalingwe, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56c8d932be36aec5ab9c450e1c7d65d3c8e54e0060b40d71e9856441bc417acf75f6771f6e268f3a3943e31f13309cc7b672?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 28 5 1 5 R516 607 Itaga, Mabalingwe 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.815463888003 28.058343027537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang