Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komkyk Touwsrivier

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 73 resensies vir Komkyk Touwsrivier
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5
Cindie A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie A

Ideale oornag verblyf.

Wonderlike oornag verblyf oppad na Bloemfontein vanaf Kaapstad. Ons kon eers na 17h00 vanaf Kaapstad ry. Touwsrivier is naby maar ook ver genoeg vir 'n oornag opsie. Die huisie was ideaal met alles wat moontlik nodig kon wees.

Komkyk Touwsrivier se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Cindie. Ons is bly u het dit geniet.

Komkyk Touwsrivier
Martie C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Heerlik stil, skoon, netjies. Ek het lekker oornag.

Ek was aangenaam verras oor die kamers waar ek oornag het. Alles wat ek benodig het was daar, alles was netjies en skoon. My voertuig was veilig geparkeer en dit was stil en rustig. Ek kan die kamers aanbeveel.

Komkyk Touwsrivier se terugvoer

Hi Marie, baie dankie vir die terugvoer.

Groete,
Komkyk Motors

Komkyk Touwsrivier
Jackie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W

Kan net kyk na aircon.

Baie lekker, net warm gewees. Aircon het nie reg gewerk nie.

Werner K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Aangename en bekostigbare verblyf, wat elke sent werd is.

Ek het vir seker baie lekker gebly by Komkyk. Hulle diens is puik. Baie dankie aan die vriendelike mense en personeel van Komkyk wat dit vir my aangenaam gemaak het om daar vir 5 nagte. Ek het lekker geslaap. Ek sal vir seker Komkyk aanbeveel vir enige een wat die platteland wil verken.

Louisa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa K

Rustig en gerieflik met 'n eetplekkie loopafstand van die kamer.

Die kamer was netjies en gerieflik, veral die lugversorger was 'n pluspunt na 'n lang warm dag op die pad. Ons sal weer daar oornag as die kans hom voordoen.

Karien B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien B

Nina het uit haar pad gegaan om ons te kon akkommodeer in 'n ander eenheid.

Die eenheid wat ons bespreek het, het nie water gehad nie en ons is verskuif na 'n ander eenheid.

David V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Next time I will book the bungalows.

The accommodation was perfect; however, the room was facing the forecourt and highway, which was very noisy. The pool is well maintained. It would have been nice if there was a fan available as it was extremely hot.

Wes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wes V

Baie skoon, N1 lawaai het gepla.

Slegs oornag, heel aangenaam.

Kim L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim L

Awesome.

Very nice. Staff very friendly and helpful.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gresswill J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gresswill J

Good.

Good, clean. No WiFi. Power went on and off the whole night.

Jan V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan V

Teleurstellend.

Ongelukkig het Komkyk duidelik agteruit gegaan sedert ons 2 jaar gelede laas daar gebly het. Die plek kom gehawend voor en ons wag steeds vir die braairooster wat hulle sou kom aflaai het. Die braaidromme wat altyd baie goed was, is stukke saam met ander gemors orals. Baie teleurgesteld, veral nadat ons al paar keer baie lekker daar gebly het.

Nico S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S

Sal nooit weer daar oorbly nie.

Die kennisgewingbord dui aan dat jy by die kantoor moet aanmeld. Ry deur die plek vind geen kantoor. Vra by die eerste winkel waar is die kantoor. Word na die kassiere by OK verwys. Vra een dame en word versoek om te wag. Sy gaan haal 'n vorm en die sleutels en versoek iemand anders om my te help. Die ameubelment kort aandag. Stoele trek uitmekaar. Binnekort gaan hul breek en iemand gaan seerkry. Wasbakkraan in die badkamer is heel los. Een bedlampie se draad is verleng, maar die drade is nie meer ordentlik toegedraai nie. Gevaarlik vir klein kinders. Die oggend gaan gee ons die sleutels af. Net die sleutels gevat. In ons toer van 24 dae deur verskeie provinsies en besoek aan vele verblyfplekke was hierdie die swakste met die onvriendelikste ontvangs wat ons in al ons jare van reis ervaar het.

Percival P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percival P

Komkyk is altyd 'n huis weg van die huis en daarom voel ek altyd ek is tuis.

Die akkomodasie is van hoë standaard en die moeite werd.

Marek B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marek B

Good.

Satisfied, excellent value for money.

Ronel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S

So so.

Sal nie sommer weer daar oorslaap nie. Geen voorsiening gemaak vir loadshedding nie, daar was nie eens 'n kers of lig in die kamer nie. Swak.

Melissa P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa P

It was a very pleasant stay at Komkyk Touwsrivier. Looking forward to the next.

Unfortunately, the pool was not available for use.

Cedric O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric O

Vinnige oornagkamp op die langpad.

Geriewe is eenvoudig, maar baie skoon. Daar was min ander kampeerders so ek kon my keuse van staanplek onder die grootste boom inneem. Daar is 'n paar braaiers wat rondstaan wat rondgeskuif kan word vir gebruik. Met aankoms was aanwysings oor waar om in te teken onduidelik, maar toe ek eers by die regte plek was, was die proses vinnig en maklik. Die gootste nadeel vir my was dat die terrein reg langs die N1 is, naby die area waar die spoedbeperking na 80 verminder word, so die lawaai van die trokke wat rem deur die nag was steurend. Vir my doel van net oorslaap om die pad Kaap toe bietjie op te breek was Komkyk Touwsrivier voldoende, maar ek sou nie vir lang tydperke daar wou kamp nie.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Percival P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Percival P

Geniet die vriendelike diens ten alle tye.

Ligte in eenhede gedurende beurtkrag sal meer voete bring na die omgewing. Beurtkrag veroorsaak ook selfoonsein probleme in die dorp so WiFi in kamers sal ook die kuier vergemaklik.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hester E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hester E

Teleurstellende kampplek vir oornag.

Met aankoms is ons vriendelik ontvang deur 'n dame by OK Mini Mark. Ons het deurgery en ons staanplek uitgekies. Wat 'n skok toe ons die kragdraad wil koppel. Die kragbokse is definitief 'n gevaar vir enige karavaan, maar ons kon gelukkig 'n ander kragboks kry wat in 'n beter toestand is. Volgende skok wat op ons wag is die ablusiegeriewe. Teëls wat van die mure af is in die storte. Bo in die dak, duiwe wat nesmaak. Vloer is vol sand, selfs in die storte, vorige kommentaar is daar genoem hul is besig met instandhouding, maar ek kan met sekerheid sê daar is geen aanduiding van enige instandhouding op die perseel nie. Dame wat ons ingeboek het, het genoem hul het 24h sekuriteit wat die perseel patrolleer, het geen persoon gesien wat dit doen nie, nie eers toe als pikdonker is toe dit loadshedding is nie, geen lig van enige aard is buite aangebring nie. Kan nog baie dinge uitwys oor die swak toestand van die perseel, maar ek los dit daar, sal net nooit weer daar gaan oornag nie.

Stephany F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Stephany F

Dis eintlik maar 'n trok-oornagplek.

Die ligging is by 'n garage waar groot trokke oornag. Dit voel nie veilig vir families nie en ek sou nie aanbeveel dat mense met kinders daar oorbly nie. Dit ruik effens na sigaretrook binne die eenheid, die een bed se poot was weg, die TV het nie gewerk nie en die kontrole het nie batterye in gehad nie. Dit is raserig deur nie nag as gevolg van die trokke wat heeltyd daar in- en uitry. Dit was redelik skoon, maar die badkamerkassie en stort is maar gehawend. Ek kan eintlik nie dink dat die plek geadverteer word nie.

Rudie R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rudie R

Baie teleurgesteld.

Op perseel sê gaan na die kantoor. Daar was nie 'n kantoor nie. Moes bel en die garage gaan soek het waar die sleutels was. Die perseel is uiters swak onderhou. Braai-area is vuil en stukkend. Die boma rondavel se dak is stikkend. Orals modder en water. Parkeerarea onder water. Toegang vir enige krimineel tot die perseel. Een kas in die toilet is los. Het glad nie veilig gevoel nie. Het foto's beskikbaar. Sal graag my geld wil terug hê.

Komkyk Touwsrivier se terugvoer

Goeie middag,

Ek is jammer om van u slegte ervaring te hoor. Soos ek vroeër terugvoering aan die webtuiste gegee het, het ons erge storms ervaar en is tans besig met opknapping op die perseel.

Ek het ook met my toesighouer wat aan diens was gesels, en hy bevestig die volgende:

Die dame van die besprekings platform het hom Sondag 2 keer geskakel. Die eerste keer om te vra oor terugbetaling van een persoon wat Covid opgedoen het en die tweede keer om te vra waar ons gelee is ens. Die toesighouer het aan haar verduidelik dat u moet aanmeld by die OK Express en dat u faktuur reeds daar is. Ek is nie seker hoe die boodskap aan u oorgedra is nie, maar ons proses sluit glad nie die kantoor in nie.

Maandag oggend, het ek persoonlik met een van julle gesels vir wie ek die R350 terugbetaal het en daardie persoon het aan my bevestig dat julle verskriklik lekker gebly het.

Ons het ook 'n toesighouer en bestuurder aan diens gehad heel naweek, en indien u enige klagtes gehad het, sou hulle u met graagte skuif. Hulle het egter geen klagtes ontvang nie, en soos ek se, ek ook nie die volgende oggend nie.

Let ook asseblief daarop dat ons sekuriteit het op die perseel en die perseel dus nie oop vir enigiemand nie.

Groete


Komkyk Touwsrivier
Anine H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anine H

The place was used as a bar in the evenings - however it was so bad we ended up staying elsewhere.

An unfortunate experience.

Ilze F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze F

Perfect Location, this place are neat and the laid back environment are perfect no running water in the kitchen but they did try their best to sort it out. I wil definitely visit KomKyk again.

Perfect weekend getaway.

Jamy H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamy H

It was a peaceful stay.

Beds were super comfy and resulted in a good night's rest.

Geraldine K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine K

It was comfortable, pleasant and had the necessary facilities all in one building.

A torch, rechargeable globe or lamp in the bathroom would help during loadshedding. Other than that I was happy with the accommodation. Being upstairs, we had the privacy and were high enough to be able to leave the curtains open and fall asleep under the stars.

Sueann L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sueann L

Uitstekend.

Goeie oornagbestemming.

Magda Ann L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L

Excellent.

Awesome people, beautiful place.

Cedric A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric A

Excellent location.

I found this accommodation very well-equipped. The staff was very helpful and friendly. We thoroughly enjoyed our short stay. I will definitely return.

Ferdian H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdian H

Ek kan regtig nie kla nie, ek het lekker gekuier, behalwe dat die bobbejane deur die nag kom kuier, maar dis niks.

Dit was baie rustig, behalwe daar is konstruksie aan die gang maar as dit klaar is behoort dit beter te gaan, want dis net stof. Hulle sal definitief moet aandag gee aan die swembadarea wat natuurlik baie vuil was met ons aankoms.

Johan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Waarde vir geld.

Chalet skoon, netjies, alles werk, beddens gemaklik.

Malvin A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Malvin A

Dit was 'n baie stil en skoon plek. Sal dit defnitief aanbeveel vir oornag.

Ons ht dit geniet, was skoon en netjies. Het 'n kamer en alles was op sy plek. Sal weer daar oornag.

Wayne A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wayne A

Was a little bit bad.

They didn't tell me where to book in. Customer service was very bad also. They say the place do have wifi but didn't even bother too give us the WiFi pin. There was aircon and it wasn't even blowing cold so there's no point in using it. The swimming pool was al dirty also.

Hanlie G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie G

Geriewe is nie op standaard nie.

Toilet is los van vloer, wil omval as jy daarop sit. Vertrek was oortrek van klein, uitgebroeide vlieë wat aan die binnekant van die vensters gesit het. Dit was by elke venster so, tot in die badkamer. Lugversorger lek plas water in die vertrek.

Zonica B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Zonica B

Didn't feel safe at this location.

Accommodation is right next to a garage, felt very unsafe and ended up checking out the same day as check-in.

Andrea D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D

Baie goeie ligging, netjies en was soos oase na lang dag se ry.

Groot vertrek, baie slaapplek. Stortvloer baie glad.

Ryan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan V

Quiet, fun, was a very nice place.

Komkyk will definitely see us again this year.

Marco R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco R

Goed geprys en goed geleë.

Die algemene verblyf is goed, maar die stort se water dam op en jy staan in 15cm diep water. Die stort kraan se handvatsel is gebreek en die stortkop ook, dit is onaanvaarbaar. Die personeel van die restaurant maak 'n groot geraas wanneer hulle sluit 11/12h die aand. Buiten dit, is dit alles lekker dankie.

Komkyk Touwsrivier se terugvoer

Goeie more, baie dankie vir u terugvoer.
Ons het sedert u hier gebly het, in April 2021, die problem met die stort uitgesorteer.
Ons sal die probleem opneem met die personeel oor die lawaai.
Hoop om u gou terug te hê.
Groete
Komkyk

Komkyk Touwsrivier
Mariaan E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan E

Dit was baie lekker en veilig met meer as genoeg warm water en baie netjies.

Die staanplek was netjies, asdromme was skoon, daar is braaiers, die badkamers is netjies en skoon, daar is meer as genoeg warm water.

Dirk W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W

Goeie oornagbestemming

Dit was 'n baie netjiese, goed toegeruste selfsorgeenheid wat my werkers as 'n oornagstop kon gebruik.

Dirk W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W

Goeie oornaggeriewe op pad na Kaapstad.

Die eenhede is baie goed geleë langs die snelweg. Die kamers was baie netjies en skoon en ek kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Komkyk Touwsrivier se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Hoop om u weer gou te sien.

Komkyk Touwsrivier
Angus H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Angus H

A really nice spot, bed and duvet so comfortable and warm.

The welcome and service was really good and we bought ready-made lasagna and soup from the OK which was so nice!

Andre A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre A

Aangename, skoon en netjiese verblyf.

Bekommerd oor veiligheid gewees maar daar was geen probleem nie. Gewis lekker gebly.

Ralph D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ralph D

Was good.

Did not know where to book in, had to ask one of the campers, they need to out up notices.

Christelle O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christelle O

Middelmatig.

Die keuses van eetplekke is baie beperk en eentonig.

Leon K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon K

Twee aande se oorslaap na en van Kaapstad.

Ligging is baie goed, reg langs die N1. Ou foto's nie meer van toepassing nie, mislei die indruk wat mens kry op die internet. Die oorslaapplek word met B&B bemark, maar dit was nie ingesluit nie. Die bestuurder het ons egter twee gratis ontbyte verskaf.

Marie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marie D

So so.

Ek het met my bespreking gevra vir 'n eenheid wat pet friendly moet wees. Met my aankoms kry ek 'n eenheid wat bo op die restaurant geleë is. Moes toe nog betaal om 'n grond-eenheid te kry. Ek is glad nie tevrede met dit nie.

Jf H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jf H

Vuil. Onveilig. Hoort nie op webtuiste.

Ons het R1600 betaal vir die nag maar liewer nog R1800 betaal vir 'n plekkie in Tulbagh. Julle standaarde is nou so laag ons sal liewers 'n ander agent gebruik.

Marie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Marie D

Plaaskuier.

Rustige plaasatmosfeer. Sal diefwering voor vensters verkies.

Marinus W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marinus W

Te besig.

As jou planne verander met die goggatyd wat ons nou beleef, moenie verwag om enige van jou geld weer terug te kry. Sterkte!

Lara H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara H

Pleasantly surprised.

Had a nice stay.

Leon B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Impressed with high standards on all levels.

Comfortable setting perfect for my overnight needs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beïndruk met hoë standaarde op alle vlakke.

Gerieflike omgewing perfek vir my oornagbehoeftes.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Heidi P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P

Kalmerende Karoo stilte op sy beste.

Die dorp het baie potensiaal wat kan ontwikkel word deur die nodige befondsing. Daar moet meer plekke soos Komkyk opgerig word. As oud inwoners van Touwsrivier sal dit altyd "huistoegaan" wees vir ons. Ons geniet die rustige kalmerende effek van die Karoo.

Theo S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S

Billike verblyf.

Goeie keuse vir billike naweek verblyf. Akkommodasie is netjies en skoon. Eienaar tegemoetkomend en aangenaam.

Evert F. B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Evert F. B

Gangbaar.

Alles was skoon en netjies. Die elektriese proppe is bitter ongemaklik omdat dit versteek is onder 'n tafel. Ek kon nie 'n skakelaar vind om die badkamer se lig af te skakel nie. Ek kan nie juis sê dat ek baie veilig gevoel het nie, omdat daar geen toegangsbeheer by die hek is wat toegang tot die perseel verleen nie. Ek is van mening dat hulle tarief ietwat hoog is, indien ek dit moet vergelyk met die ander tariewe.

Christoff B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christoff B

Ingerig maar papierdun mure.

Ons het een aand oorgeslaap by Komkyk, ons moes die volgende oggend vroeg weer in die pad val. Die eenheid was lekker ingerig, die restaurantkelners was baie vriendelik met die wegspring was ek baie beïndruk Toe ons 10 uur die aand gaan slaap, het ons bure bietjie begin kuier, maar ons het niks daarvan gemaak nie, dit was ongelukkig nie die laaste nie en ons bure het eers 2:30 die oggend gaan slaap en mens kon alles hoor van die makietie. Ek kan niks sleg se van die akkommodasie nie, maar ek is skrikkerig om weer terug te gaan, oordat jy bietjie aan jouself uitgelewer word om situasies soos hierbo uit te sorteer. Die was in die groter prentjie geneem 'n unieke geval.

Komkyk Touwsrivier se terugvoer

Goeiemore,

Baie dankie vir die terugvoer, ek vra groot omverskoning vir die ongerief veroorsaak.

Ons huisreëls sê dat daar nie na 22:00 geraas mag word nie, ongelukkig val almal nie in by die reëls nie. In die vervolg, wil ek vra dat u asseblief dit opneem met die toesighouer aan diens, sodat die nodige stappe geneem kan word om te verseker dat almal hulle tyd geniet by ons.

Groete
Lauren van der Bank

Komkyk Touwsrivier
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leon T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leon T

Uiters swak.

Gemeet teenoor ander plekke op die webtuiste behoort Komkyk nie geadverteer te word nie. Weereens swak.

Angelique H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Angelique H

Onveilig, geen waarde vir geld.

Ek sal glad nie Komkyk aanbeveel nie. Die plek is glad nie wat hule dit as bemark nie. Ons het geweier om die aand daar te slap siende dat dit by 'n petrol-garage is met geen veilige parkering en dronk mense in die parkeerterrein. Kamer is oud.

Diederik F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik F

Netjiese, waarde vir geld verblyf.

Ek het in 'n gastekamer vir een persoon geslaap en dit was netjies en goed toegerus vir sy doel. Alhoewel Komkyk reg langs die N1 geleë is, is die gastekamers aan die agterkant en het die verkeer glad nie gepla nie.

Brian J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian J

Neat, clean and comfortable unit.

Not the greatest surroundings - next to service station but pleasantly surprised at the quality of the rooms. No Wi-Fi - or not made aware of availability. Would use the accommodation again without hesitation.

Komkyk Touwsrivier se terugvoer

Thank you for this review. Friendly staff and good service is our signature. We are busy with Wi-Fi at rooms and chalets, it is already available in the restaurant.

Komkyk Touwsrivier
Magdalena E V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena E V

Lekker.

Bietjie lawaaierig. Blaffende hond op perseel en trokke wat verby ry.

Philip M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M

Nie sleg nie, maar kan beter.

Om uiteindelik in jou toegewese oornagplek te kom is nie maklik nie, maar die personeel is behulpsaam en alles verloop verder korrek.

Damon M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damon M

There is a truck stop, lot of trucks pass by. But luckily it was actually very peace full. I had a good stay there.

Would recommend it to anyone, it is affordable clean was perfect for me and my husband. Basically we just needed a place to sleep over as we went to Aquila game reserve.

Van Zyl P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl P

Beslis die beste waarde vir jou geld.

Ons was beïndruk met Komkyk. Netjies, skoon en bekostigbaar. Sal beslis weer oorslaap.

Komkyk Touwsrivier se terugvoer

Baie dankie, ek sal dit deurgee aan personeel. Karoo gasvryheid hou ons tops vir ons besoekers!

Komkyk Touwsrivier
Hanneke M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke M

Oornag-verblyf op pad na Kaapstad vanaf Bloemfontein.

Skoon, netjiese basiese verblyf met klein ekstras wat dit net lekker maak! Beskuitjies vir die koffie, die rooi kombersies oor die beddens, leeslampies by die beddens. Ons het dit soms nie elders gekry nie.

Ockert F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert F

Aangenaam, stil en rustig.

Baie rustige aand en lekker geslaap. Netjiese wooneenheid en die verwelkoming was vriendelik. Diens was goed, selfs by die restaurant.

Sarita L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita L

Sal nie weer van die verblyf gebruik maak nie.

Bitter min geslaap, bure het 'n hewige rusie gehad net na middernag en het geen nommers gehad om te kontak ingeval van 'n probleem nie. Adverteer veilige parkeerplek, maar dis nie waar nie. Nie eers 'n draad of hek tussen die parkering en hoofpad nie.

Komkyk Touwsrivier se terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Die saak met ander gaste is hanteer, ons glo dit sal nie weer gebeur nie! Ons sal aandag skenk vir 'n inligtings pamflet in elke kamer, die kantoor nommer is wel op die faktuur, die nommer skakel direk na ons 24/7 winkel en kantoor.

Die hele KOMKYK perseel het 'n geëlektrifiseerde heining om en daar is snags 2 wagte aan diens. Die hek na die akkommodasie word 23:00 gesluit en weer om 06:00 oopgesluit. Ons sal meer aandag gee aan besoekers se algemene gemoedsrus rondom veiligheid op die perseel. Ons waardeer u kommentaar, want so kan ons verbeter
Groete KOMKYK bestuur

Komkyk Touwsrivier
Gideon V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Welkome blaaskans op pad na jou bestemming!

Skoon, veilig en bekostigbare verblyf.

Elize V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Netjies en skoon.

Vir vinnige oornagverblyf is Komkyk netjies, skoon en goed toegerus. Met bespreking moet hulle dalk net noem dat sommige van die selfsorg-eenhede bo-op die restaurant is - dit het die rus en vrede versteur om tot na tien, na die uitsuigwaaier van die kombuis te luister.

Vanaf
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 99 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNDg1YWNmLWJhNzctNDUyYi04ZDFlLWZkZTI0MWI4NDI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag (plek vir 4) 73 5 1 4 N1 Highway Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.332266360831 20.023651880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang