Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komkyk Touwsrivier

Kampeer/karavaan

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
3.6
Max L
1 nag
5.0
Jan 2025

All good, thanks. The only problem I had was that I was not told the room was on an upper level.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Oorgeslaap oppad Stellenbosch toe. Ja, dankie. Mense baie vriendelik, plek mooi skoon, lekker beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tazneem E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Peaceful and welcoming. We had a pleasant stay, all was well; however, the pool was a bit green, but it's Karoo, so I guess I cannot hold that against them. Other than that, it was great and I would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren A
1 nag
4.6
Feb 2025

When we got there we heard room one doesn't have aircon. Would have been nicer if the pool area was open. Kids really wanted to swim. Also, we weren't aware if there was WiFi services. But it was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jayne H
Kort verblyf
3.6
Jan 2025

Bevredigend. Verblyf was aangenaam, maar warm; geen aircon of waaier in kamer beskikbaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cindie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ideale oornag verblyf. Wonderlike oornag verblyf oppad na Bloemfontein vanaf Kaapstad. Ons kon eers na 17h00 vanaf Kaapstad ry. Touwsrivier is naby maar ook ver genoeg vir 'n oornag opsie. Die huisie was ideaal met alles wat moontlik nodig kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Komkyk Touwsrivier
Baie dankie vir die terugvoer, Cindie. Ons is bly u het dit geniet.

Martie C
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlik stil, skoon, netjies. Ek het lekker oornag. Ek was aangenaam verras oor die kamers waar ek oornag het. Alles wat ek benodig het was daar, alles was netjies en skoon. My voertuig was veilig geparkeer en dit was stil en rustig. Ek kan die kamers aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Komkyk Touwsrivier
Hi Marie, baie dankie vir die terugvoer. Groete, Komkyk Motors

Jackie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kan net kyk na aircon. Baie lekker, net warm gewees. Aircon het nie reg gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn V
1 nag
4.8
Nov 2024

Lekker gebly. Het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Aangename en bekostigbare verblyf, wat elke sent werd is. Ek het vir seker baie lekker gebly by Komkyk. Hulle diens is puik. Baie dankie aan die vriendelike mense en personeel van Komkyk wat dit vir my aangenaam gemaak het om daar vir 5 nagte. Ek het lekker geslaap. Ek sal vir seker Komkyk aanbeveel vir enige een wat die platteland wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 133 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNDg1YWNmLWJhNzctNDUyYi04ZDFlLWZkZTI0MWI4NDI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 6) 83 5 1 4 N1 Highway Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.332266360831 20.023651880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang