Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komkyk Touwsrivier

Kampeer/karavaan

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
3.5
Cindie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ideale oornag verblyf. Wonderlike oornag verblyf oppad na Bloemfontein vanaf Kaapstad. Ons kon eers na 17h00 vanaf Kaapstad ry. Touwsrivier is naby maar ook ver genoeg vir 'n oornag opsie. Die huisie was ideaal met alles wat moontlik nodig kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Komkyk Touwsrivier
Baie dankie vir die terugvoer, Cindie. Ons is bly u het dit geniet.

Martie C
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlik stil, skoon, netjies. Ek het lekker oornag. Ek was aangenaam verras oor die kamers waar ek oornag het. Alles wat ek benodig het was daar, alles was netjies en skoon. My voertuig was veilig geparkeer en dit was stil en rustig. Ek kan die kamers aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
Komkyk Touwsrivier
Hi Marie, baie dankie vir die terugvoer. Groete, Komkyk Motors

Jackie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kan net kyk na aircon. Baie lekker, net warm gewees. Aircon het nie reg gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Aangename en bekostigbare verblyf, wat elke sent werd is. Ek het vir seker baie lekker gebly by Komkyk. Hulle diens is puik. Baie dankie aan die vriendelike mense en personeel van Komkyk wat dit vir my aangenaam gemaak het om daar vir 5 nagte. Ek het lekker geslaap. Ek sal vir seker Komkyk aanbeveel vir enige een wat die platteland wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig en gerieflik met 'n eetplekkie loopafstand van die kamer. Die kamer was netjies en gerieflik, veral die lugversorger was 'n pluspunt na 'n lang warm dag op die pad. Ons sal weer daar oornag as die kans hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Nina het uit haar pad gegaan om ons te kon akkommodeer in 'n ander eenheid. Die eenheid wat ons bespreek het, het nie water gehad nie en ons is verskuif na 'n ander eenheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

David V
1 nag
4.2
Mrt 2024

Next time I will book the bungalows. The accommodation was perfect; however, the room was facing the forecourt and highway, which was very noisy. The pool is well maintained. It would have been nice if there was a fan available as it was extremely hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie skoon, N1 lawaai het gepla. Slegs oornag, heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kim L
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Awesome. Very nice. Staff very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 99 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNDg1YWNmLWJhNzctNDUyYi04ZDFlLWZkZTI0MWI4NDI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag (plek vir 4) 73 5 1 4 N1 Highway Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.332266360831 20.023651880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang