Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komkyk Touwsrivier

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Vanaf R330 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Komkyk is op die N1-hoofweg in Touwsrivier in die Wes-Kaap geleë. Ons bied gerieflike, netjiese, skoon verblyf vir reisigers in die Karoo.

Ons het selfsorg-chalets, selfsorgkamers, gastekamers, rugsakreisigerslosies en kampeerplekke. Ons selfsorg-eenhede is toegerus met alles wat jy nodig het om etes voor te berei en lekker te ontspan. Ons gastekamers is ideaal vir reisigers wat die hele dag op die pad was, en ons rugsakreisigerslosies werk goed vir groepe wat toer. Ons kampeerplekke is goed toegerus en beskik oor skoon ablusieblokke.

Daar is 'n BP-vulstasie, Komkyk Restaurant wat tuisgemaakte geregte bedien, 'n kitskosrestaurant, 'n 24/7-winkel, 'n plaaswinkeltjie wat biltong, presente, konfyt, vars produkte en van die Kaap se beste wyn verkoop, en ook 'n heerlike swembad waarin jy kan afkoel, plaasdiere en volop voëllewe.

Net ons kampeerterrein is troeteldiervriendelik. Tref asseblief vooraf reëlings indien jy beplan om jou troeteldiere saam te bring.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
3.5
Wat gaste dink
Cindie A
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oornag verblyf. Wonderlike oornag verblyf oppad na Bloemfontein vanaf Kaapstad. Ons kon eers na 17h00 vanaf Kaapstad ry. Touwsrivier is naby ma...
Sien meer
Jun 2024
Martie C
5.0
Heerlik stil, skoon, netjies. Ek het lekker oornag. Ek was aangenaam verras oor die kamers waar ek oornag het. Alles wat ek benodig het was daar, alle...
Sien meer
Mei 2024
Jackie W
Saam met lewensmaat
5.0
Kan net kyk na aircon. Baie lekker, net warm gewees. Aircon het nie reg gewerk nie.
Jan 2024
Percival P
Gesin met klein kinders
5.0
Komkyk is altyd 'n huis weg van die huis en daarom voel ek altyd ek is tuis. Die akkomodasie is van hoë standaard en die moeite werd.
Apr 2023
Werner K
4.8
Aangename en bekostigbare verblyf, wat elke sent werd is. Ek het vir seker baie lekker gebly by Komkyk. Hulle diens is puik. Baie dankie aan die vrien...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Komkyk Touwsrivier het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 99 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNDg1YWNmLWJhNzctNDUyYi04ZDFlLWZkZTI0MWI4NDI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag (plek vir 4) 73 5 1 4 N1 Highway Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.332266360831 20.023651880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang