Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komkyk Touwsrivier

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Vanaf R330 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Komkyk is op die N1-hoofweg by Touwsrivier Wes-Kaap geleë en dit bied gerieflike, netjiese en skoon verblyf, 'n ideale oorslaapplek in die Karoo vir jou en jou familie of vriende.

Ons bied selfsorg-chalets en selfsorgkamers, gastekamers, rugsakreisigerkamers en kampeerplekke. Ons selfsorg-chalets en kamers is toegerus met alles wat jy nodig het om jou eie kos voor te berei en bied 'n gemaklike ruimte om te ontspan. Ons gastekamers is ideaal om oor te slaap na 'n lang dag op die pad en ons rugsakreisigerkamers is ideaal vir groepe op toer. Ons het goed toegeruste kampeerplekke om 'n tent op te slaan of jou karavaan met skoon ablusiegeriewe te parkeer.

Daar is 'n BP-diensstasie om brandstof te vul, Komkyk-restaurant wat tuisgemaakte etes en wegneemetes bedien, 'n 24-uur-geriefswinkel, 'n plaasstalletjie wat biltong, geskenke, konfyte en produkte verkoop, 'n wynboetiek met 'n verskeidenheid van die Wes-Kaap se beste wyne, 'n swembad om op warm somersdae af te koel, voëls en plaasdiere en 'n speelarea vir kinders op die perseel.

Slegs ons kampplekke is troeteldiervriendelik. Tref asseblief vooraf reëlings vir u troeteldiere.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 73 resensies vir Komkyk Touwsrivier
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Komkyk Touwsrivier het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 99 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net langs die N1-hoofweg, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjNDg1YWNmLWJhNzctNDUyYi04ZDFlLWZkZTI0MWI4NDI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag (plek vir 4) 73 5 1 4 N1 Highway Touws River 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.332266360831 20.023651880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang