Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komma Nader Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Louis Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2021

Stil Nuwejaar. Anders as in die stad. Plek is bietjie verby sy heydays. Maar het dit geniet. Baie stapplek. Sou langer wou bly maar moes voorberei on terug werk toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Baie lekker. Het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

Awesome service, breakfast and management. All was awesome, can maybe just put more lighting in rondawels and outside because when you come in late it's very dark.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bernadine
Komma Nader Guesthouse
Thank you so much for the feedback, and we will look into some light at night time by the Rondawels. Friendly greetings, Bernadine

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jul 2019

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Bernadine
Komma Nader Guesthouse
Goeie Middag, Ek is werklik jammer dat julle so ondervinding by ons moes opdoen. Net n ding of 2, daar was vooraf vir julle genoem dat ons vir julle bykosse kon voorberei indien julle so sou verkies, en ook genoem dat julle enige tyd reelings met ons kon tref indien julle enige etes sou wou neem, julle was in n selfsorg eenheid waar julle jul etes kon voorberei indien so sou verkies, die boodskap van geen kos in gastehuis is vir die Gastehuis self kamer waar daar nie geriewe is nie Die element het ek ongelukkig geen beheer oor nie, toiletpapier het ek persoonlik aan julle oorhandig en dit was nuwe vol rolletjies gewees. Die norm van selfsorg is dat dit nie elke dag gediens word nie maar wel indien Gaste per versoek dat hulle kamers moet gediens word doen ons dit met graagte. ek het ongelukkig ook geen beheer oor die hek nie en is ongelukkig van ander mense afhanklik om my te help met herstel indien daar fout is met hom. Die lugreeling se afstandbeheer was uitgestel ek het ongelukkig nie die kode om hom weer in te stel nie en sal voortaan dit by my hou om soortelyke sistuasies te vermy. Ons neem al u kommentaar ter harte en maak werk aan enige area waar ons te kort skiet. Weereens jammer dat u sulke slegte diens by ons moes ondervind.

Stiaan M
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2018

Baie lekker. Die akkommodasie was baie netjies en gerieflik. Ons gaan dit weer gebruik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aldea J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2017

Avontuur op sy beste. Ons het in die trein slaapplek geboek om die kinders bietjie te laat voel van die trein-era. Hulle het dit baie geniet. Die dame het ons vooraf gewaarsku die treinslaapplek is soos 'n backpackers maar dis beter ingerig as 'n backpackers en ons was selfs voorsien van koffiegeriewe met beskuit. Sal vir seker weer daar boek. Het maklik ingeboek en die kinders kon na hartelus speel sonder om bang te wees hul pla ander. Pragtige petting zoo en speelplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Komma Nader Guesthouse
Vreeslik dankie. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te kan ontvang.

Theo P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2017

Gemaklik, stil en vriendelik. Baie aangename opset. Het in die treinkar vir 3 nagte oornag. Hoewel basies is die water warm en die kompartemente skoon. Elektrisiteit vir die laai van selfone ens. is egter slegs in die gemeenskaplike ablusiegeriewe en kombuis beskikbaar. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Komma Nader Guesthouse
Vreeslik bly julle het dit geniet hier by ons, Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer Vriendelike Komma Nader Groete Bernadine

Klaus K
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2016

Baie lekker! Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bernadine
Komma Nader Guesthouse
Dis 'n groot plesier en ons hoop om julle gou weer te ontvang hier by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaggasvlakte Erf 28, Thabazimbi, 0387, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjkyYWUyLTUyNzgtNGMzZS1hMzJiLWFkMTQ4OGUxZTQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Kwaggasvlakte Plot 28 Thabazimbi 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.526618645891 27.468879330024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang