Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kommaweer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kommaweer beslaan die onderste vlak van die eienaar se woning in Struisbaai en is ideaal geleë net 1 km vanaf die naaste swemstrand.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met oorgenoeg kasspasie en het toegang tot 'n aparte stort met 'n wasbak en 'n privaat toilet met 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n enkelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die patio en gaste het toegang tot braaigeriewe.

Struisbaai bied verskeie buitemuurse doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry, seilplankry en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook 'n kort rit van 4 km na L'Agulhas neem om die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te sien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec4b2c192a4cb2aab7d637dcdee832b31f5b7dca114f16cbfb6aab39b9715d7218447004269c3856101181691517a016676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 10 Lisa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809323508252 20.037486039144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang