Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kommaweer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kommaweer is op die onderste verdieping van die eienaar se huis in Struisbaai. Dit is net 1 km vanaf die naaste swemstrand.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 2 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte, asook 'n aparte stort met 'n wasbak en 'n privaat toilet met 'n wasbak plus ekstra stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n binnebraai, 'n enkelslaapbank, 2 enkelbeddens en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die stoep met braaigeriewe.

Struisbaai bied verskeie aktiwiteite soos visvang, kajakvaart, branderplankry, seilplankry en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook na L'Agulhas toe ry om die Kaap Agulhas-vuurtoring se museum te besoek en dit is slegs 4 km se ry vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec4b2c192a4cb2aab7d637dcdee832b31f5b7dca114f16cbfb6aab39b9715d7218447004269c3856101181691517a016676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 10 Lisa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809323508252 20.037486039144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang