Kommaweer
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kommaweer beslaan die onderste vlak van die eienaar se woning in Struisbaai en is ideaal geleë net 1 km vanaf die naaste swemstrand.
Dié eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met oorgenoeg kasspasie en het toegang tot 'n aparte stort met 'n wasbak en 'n privaat toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n binnebraai, 'n enkelslaapbank, 2 enkelbeddens en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die patio en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Struisbaai bied verskeie buitemuurse doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry, seilplankry en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook 'n kort rit van 4 km na L'Agulhas neem om die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lisa-straat 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang