Kommetjie Oasis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teubes-weg 50, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Vanaf R1 559 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kommetjie Oasis is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Kommetjie. Die eienaars woon heeltemal apart op die perseel vir gaste se privaatheid. Hierdie rustige en privaat verblyf sit aan die voet van Slangkopberg en is minder as 250 m van een van sy vele ikoniese roetes af. Die kothuis is ook naby Kommetjie se ongerepte Atlantiese strande geleë.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel se ligte bly aan tydens kragonderbrekings. Die woonstel het sy eie privaat ingang en 'n ontspanne patio-area met 'n braai, tafel en stoele, en uitsigte oor die berg. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Richard Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Teubes-weg 50, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Gaste dink Kommetjie Oasis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teubes-weg 50, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang