Kommetjie Oasis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teubes-weg 50, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Vanaf R1 559 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kommetjie Oasis is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Kommetjie. Die eienaars woon heeltemal apart op die perseel om gaste se privaatheid te verseker. Die kothuis is aan die voet van die Slangkopberg, minder as 250 m vanaf een die vele ikoniese roetes en naby Kommetjie se ongerepte strande geleë.
Dié kothuis bied slaaplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel se ligte bly tydens kragonderbrekings aan. Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n braai, tafel en stoele en bied 'n uitsig op die berg. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Richard Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Teubes-weg 50, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Gaste dink Kommetjie Oasis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teubes-weg 50, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang