Komodo Gastehuis
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 171, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Komodo Guesthouse bied verblyf in die dorpie Rustenburg. Besienswaardighede in die area sluit Hunters Rest Gholfbaan, Kgaswane Bergreservaat, Vaalkopdam Natuurreservaat en Waterfall Mall in.
Die gastehuis het slaapplek vir 28 gaste en beskik oor 14 en suite-slaapkamers, 'n gemeenskaplike eetkamer en sitarea. Die Premium-kamers beskik oor 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Geriewe in die kamers sluit 'n TV, Nespresso-koffiemasjien en perkallinne in. Die standaardkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n bad of stort. Die gesinskamer beskik oor 'n 1- of 2-slaapkamer-eenheid met 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamers met 'n bad en stort. Al die kamers sluit bykomende geriewe soos 'n TV, DStv, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, perkallinne, yskas en gratis WiFi in.
Die gastehuis het 'n eetkamer wat oor die tuin uitkyk, gerieflike sitarea, en ruim stoep wat as 'n venue vir funksies gebruik kan word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Doendinge in die area sluit visvang, gholf, voëlkyk, voetslaan, swem, wildritte en perdry in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Domenique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kerkstraat 171, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Komodo Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 171, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang