Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komorebi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Eline E
Kort verblyf
3.8
Feb 2022

Fantasies, baie lekker. Die apartment was pragtig, gerieflik. Sal beslis weer by Komorebi tuisgaan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zanele Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Perfect location. We enjoyed our stay. It's clean, stylish, quiet place to be. We loved everything about the place 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michayla
Komorebi
Thank you Zanele! We look forward to having you stay again!

Anneen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Eerste keuse in Ballito. Mooi en netjiese plekkie. Sal altyd ons eerste keuse vir verblyf wees in Ballito. Voor aankoms weet jy presies waar om te gaan, geen gesukkel. Als wat jy benodig is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michayla
Komorebi
Thank you so much for your lovely review! We can't wait to have you back!

Jose B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Enjoyable, safe and convenient assisted by friendly people/hosts and support. The venue was very clean, spacious and everyone was very friendly and accomodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Gerieflik geleë, alles wat jy nodig het. Die plek wat mooi skoon, alles was goed voorberei vir ons aankoms. Alles wat jy benodig is gerieflik en naby geleë. Die akkommodasie self was ook goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michayla
Komorebi
Thank you for your lovely review! We hope to have you stay again soon!

Yvonne N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2020

It was nice and clean. We definitely coming back to stay for a weekend again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michayla
Komorebi
Thank you Nosipho! We look forward to having you stay again! :)

Hester M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Baie rustug en mooi. Was baie lekker en mooi, het gemaklik gebly en die huishulp was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michayla
Komorebi
Thank you so much for your review Hester! We hope to have you stay again soon! :)

Celia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2020

Lovely. Beautiful location and premises, gracious hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michayla
Komorebi
Hi Celia, Thank you so much for your amazing review! We can't wait to welcome you back to Komorebi! :)

Lynette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2020

Heerlike, gerieflike woonstel. Ons het heerlik by Komorebi gebly. Alles was daar wat ons benodig het. Die woonstel is ruim en goed gemeubileer. Ons het ons rukkie daar baie geniet, en sal vir seker weer na Ballito toe kom vir 'n lekker vakansie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michayla
Komorebi
Thank you for your lovely Review, Lynette! We look forward to seeing you again soon.

Annelie K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2020

Goeie ligging, ruim en rustig. Woonstel is baie ruim. Alles wat mens nodig mag kry. Probleme wat ondervind was is spoedig hanteer. Baie lekker gebly en sal die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michayla
Komorebi
Good day Annelie, Thank you for your review! We are glad you enjoyed your stay!.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michayla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powel-weg 2, La Pirogue 17, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB4xWOw2Xdqj4ykF8OyBuYAI3mQPoFNIgdlHK2CTMJh6LRqag2Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 2 Jack Powel Road 17 La Pirogue 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.533725 31.221066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang