Komorebi
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Michayla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Eline E - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasies, baie lekker.
Zanele Z - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect location.
Komorebi se terugvoer
Thank you Zanele! We look forward to having you stay again!
Anneen L - Okt 2021
Algehele gradering
Eerste keuse in Ballito.
Komorebi se terugvoer
Thank you so much for your lovely review! We can't wait to have you back!
Jose B - Apr 2021
Algehele gradering
Enjoyable, safe and convenient assisted by friendly people/hosts and support.
Liesl B - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik geleë, alles wat jy nodig het.
Komorebi se terugvoer
Thank you for your lovely review! We hope to have you stay again soon!
Yvonne N - Aug 2020
Algehele gradering
It was nice and clean.
Komorebi se terugvoer
Thank you Nosipho! We look forward to having you stay again! :)
Hester M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustug en mooi.
Komorebi se terugvoer
Thank you so much for your review Hester! We hope to have you stay again soon! :)
Celia M - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely.
Komorebi se terugvoer
Hi Celia,
Thank you so much for your amazing review! We can't wait to welcome you back to Komorebi! :)
Lynette V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike woonstel.
Komorebi se terugvoer
Thank you for your lovely Review, Lynette! We look forward to seeing you again soon.
Annelie K - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, ruim en rustig.
Komorebi se terugvoer
Good day Annelie,
Thank you for your review! We are glad you enjoyed your stay!.
Aphiwe N - Nov 2020
Algehele gradering
It was enjoyable.
Hennie V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goed toegerus, netjies, daagliks gediens en baie rustige omgewing.
Patrick B - Jan 2019
Algehele gradering
Unit has damp issues that needs urgent attention.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Michelle H - Okt 2018
Algehele gradering
Amazing place and fantastic location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike plek en fantastiese area.
So 'n pragtige eenheid, baie netjies en huislik. Was mal daaroor. My kinders wou nie gaan nie. Dankie dat jy ons in hierdie pragtige eenheid laat bly het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maureen C - Feb 2018
Algehele gradering
Relaxing, beautiful facilities, close to the beach.
Alet T - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker.
Willem F - Sep 2018
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Natasha D - Okt 2018
Algehele gradering
Neat and clean.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies en skoon.
Die eenheid was lekker, maar die patiotafel is geroes en toe ons dit wou beweeg, het ons besef dat dit maklik kan breek. Die lugversorger in die hoofslaapkamer het nie behoorlik gewerk nie en die TV in die gastekamer se volume het nie gewerk nie. Ons moes ook tot 15:00 wag voordat ons die sleutels na die eenheid kon kry. Dit was baie irriterend omdat ons 3 uur na Ballito moes reis en om 12:00 aangekom het. En ons het ons kinders saam met ons. Ek het gevoel dat ons die grootste gedeelte van die dag gemors het op wag vir sleutels. Net toe ons die eenheid binnegekom het en begin uitpak het het 'n eiendomsagent daar aangekom om die eenheid aan mense te wys. Weereens het ek gevoel dat as mense net die eenheid betree sonder dat ons weet, sal my persoonlike besittings nie veilig wees as ek die eenheid verlaat om na die strand toe te gaan nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lorraine R - Jan 2018
Algehele gradering
Good location and value for money.
Zelna E - Nov 2017
Algehele gradering
Awesome.
Silondiwe Z - Jan 2017
Algehele gradering
Perfect family holiday destination.
Fiona N - Apr 2017
Algehele gradering
Wow, we have had an absolute awesome weekend.
David V - Mei 2017
Algehele gradering
Die prys vir die tyd van die jaar is baie duur.
Lees meerKomorebi se terugvoer
Hi David,
Kindly read the advert carefully. No lock up garage is advertised.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jack Powel-weg 2, La Pirogue 17, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang