Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komorebi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michayla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Komorebi
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eline E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eline E

Fantasies, baie lekker.

Die apartment was pragtig, gerieflik. Sal beslis weer by Komorebi tuisgaan.

Zanele Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele Z

Perfect location.

We enjoyed our stay. It's clean, stylish, quiet place to be. We loved everything about the place 100%.

Komorebi se terugvoer

Thank you Zanele! We look forward to having you stay again!

Komorebi
Anneen L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneen L

Eerste keuse in Ballito.

Mooi en netjiese plekkie. Sal altyd ons eerste keuse vir verblyf wees in Ballito. Voor aankoms weet jy presies waar om te gaan, geen gesukkel. Als wat jy benodig is daar.

Komorebi se terugvoer

Thank you so much for your lovely review! We can't wait to have you back!

Komorebi
Jose B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose B

Enjoyable, safe and convenient assisted by friendly people/hosts and support.

The venue was very clean, spacious and everyone was very friendly and accomodating.

Liesl B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Gerieflik geleë, alles wat jy nodig het.

Die plek wat mooi skoon, alles was goed voorberei vir ons aankoms. Alles wat jy benodig is gerieflik en naby geleë. Die akkommodasie self was ook goed toegerus.

Komorebi se terugvoer

Thank you for your lovely review! We hope to have you stay again soon!

Komorebi
Yvonne N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N

It was nice and clean.

We definitely coming back to stay for a weekend again.

Komorebi se terugvoer

Thank you Nosipho! We look forward to having you stay again! :)

Komorebi
Hester M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Baie rustug en mooi.

Was baie lekker en mooi, het gemaklik gebly en die huishulp was baie vriendelik.

Komorebi se terugvoer

Thank you so much for your review Hester! We hope to have you stay again soon! :)

Komorebi
Celia M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia M

Lovely.

Beautiful location and premises, gracious hosts.

Komorebi se terugvoer

Hi Celia,

Thank you so much for your amazing review! We can't wait to welcome you back to Komorebi! :)

Komorebi
Lynette V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V

Heerlike, gerieflike woonstel.

Ons het heerlik by Komorebi gebly. Alles was daar wat ons benodig het. Die woonstel is ruim en goed gemeubileer. Ons het ons rukkie daar baie geniet, en sal vir seker weer na Ballito toe kom vir 'n lekker vakansie!

Komorebi se terugvoer

Thank you for your lovely Review, Lynette! We look forward to seeing you again soon.

Komorebi
Annelie K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie K

Goeie ligging, ruim en rustig.

Woonstel is baie ruim. Alles wat mens nodig mag kry. Probleme wat ondervind was is spoedig hanteer. Baie lekker gebly en sal die plek aanbeveel.

Komorebi se terugvoer

Good day Annelie,

Thank you for your review! We are glad you enjoyed your stay!.

Komorebi
Aphiwe N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aphiwe N

It was enjoyable.

What you see in the pictures is what you’ll get and more. The place is beautiful.

Hennie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Baie goed toegerus, netjies, daagliks gediens en baie rustige omgewing.

Pragtige plek, netjies en goed toegeruste eenheid. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Patrick B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick B

Unit has damp issues that needs urgent attention.

It's a spacious well located unit that needs some maintenance. Once the maintenance is sorted I will give it a 10/10. Enjoyed the stay nevertheless.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Michelle H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Amazing place and fantastic location.

Such a beautiful unit, very neat and homely. Loved it. My kids loved it and they didn't want to leave. Thank you for letting us stay in this beautiful unit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek en fantastiese area.

So 'n pragtige eenheid, baie netjies en huislik. Was mal daaroor. My kinders wou nie gaan nie. Dankie dat jy ons in hierdie pragtige eenheid laat bly het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maureen C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen C

Relaxing, beautiful facilities, close to the beach.

We enjoyed it and would like to go back again. The shower, however, still leaks as a previous review stated but this did not spoil our weekend.

Alet T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet T

Lekker.

Ons het lekker gebly. Woonstel is net nie baie kindervriendelik nie.

Willem F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem F

Het dit baie geniet.

Het die die eenheid baie geniet. Lekker ruim eenheid. Sal beslis weer daar bespreek. Ons kon ongelukkig nie die toesluitmotorhuis gebruik nie.

Natasha D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha D

Neat and clean.

The unit was lovely, but the patio table is rusted and when we wanted to move it we realised that it might brake easily. The air conditioner in the main bedroom did not work properly and the TV in the guest bedroom's volume did not work. We also had to wait till 15:00 before we could receive the keys to the unit, so it was very annoying as we had to travel 3 hours to Ballito and arrived at 12:00 and having our children with us I felt that most of our day was wasted waiting for keys. Once we entered the unit and started unpacking an estate agent arrived to show people the unit. Once again I felt that if people can just enter the unit without us knowing will my personal belonging be safe when i leave the unit to go the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies en skoon.

Die eenheid was lekker, maar die patiotafel is geroes en toe ons dit wou beweeg, het ons besef dat dit maklik kan breek. Die lugversorger in die hoofslaapkamer het nie behoorlik gewerk nie en die TV in die gastekamer se volume het nie gewerk nie. Ons moes ook tot 15:00 wag voordat ons die sleutels na die eenheid kon kry. Dit was baie irriterend omdat ons 3 uur na Ballito moes reis en om 12:00 aangekom het. En ons het ons kinders saam met ons. Ek het gevoel dat ons die grootste gedeelte van die dag gemors het op wag vir sleutels. Net toe ons die eenheid binnegekom het en begin uitpak het het 'n eiendomsagent daar aangekom om die eenheid aan mense te wys. Weereens het ek gevoel dat as mense net die eenheid betree sonder dat ons weet, sal my persoonlike besittings nie veilig wees as ek die eenheid verlaat om na die strand toe te gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lorraine R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine R

Good location and value for money.

The washing machine did not work. The lady upstairs kept on complaining about our kids playing outside too early according to her schedule. Her comments really did spoil the atmosphere for us when we were outside - bearing in mind we did not pay to stay inside and watch TV on holiday 24/7.

Zelna E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna E

Awesome.

Ons het baie tuis gevoel en het baie lekker gekuier met al ons kinders. Sal weer en weer daar gaan bly.

Silondiwe Z - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silondiwe Z

Perfect family holiday destination.

I loved it, would definitely come back, have already been bragging about it to all my friends.

Fiona N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona N

Wow, we have had an absolute awesome weekend.

Our stay was extremely pleasant, great weather, beautiful garden and pool well maintained. The rooms and bathrooms are good with crisp white linen. We will definitely go back, great for a family get away. Sonet was great, thanks for all your help. The owners, Pierre and Reshma, are awesome people.

David V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David V

Die prys vir die tyd van die jaar is baie duur.

DStv swak pakket, kwansuis 4 TV's maar almal moet kyk wat voor in sitkamer op is. Mens verwag volledige pakket op DStv. Braaier was ou Weber wat stukkend is. Sy wiel is af en moeilik hanteerbaar. Ons het nooit garage se sleutel gekry nie. Kon dus nie toesluit-garage gebruik soos geadverteer. Inventaris van breekgoed nie met ons deurgegaan nie. Slegs een stel sleutels en een remote. Swak. Dek is stukkend en gevaarlik vir kaalvoete. Groot mikrogolf stukkend. Badkamers en storte en ingangsportaal nie behoorlik skoongemaak nie. Skuifhekke se spore vuil en dus moeilik om oop en toe te maak.

Komorebi se terugvoer

Hi David,

Kindly read the advert carefully. No lock up garage is advertised.

Komorebi
Vanaf
Vanaf R2 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powel-weg 2, La Pirogue 17, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB4xWOw2Xdqj4ykF8OyBuYAI3mQPoFNIgdlHK2CTMJh6LRqag2Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 2 Jack Powel Road 17 La Pirogue 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.533725 31.221066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang