@Lynnmanor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Maretha N - Aug 2024
Algehele gradering
Sal graag weer hier oorslaap!
@Lynnmanor se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer!
Waardeer dit!
Bianca E - Aug 2024
Algehele gradering
Was 'n baie lekker naweek vol gesellige mense en lekker kuier.
@Lynnmanor se terugvoer
Dankie, was aangenaam met julle hier! Sien hopelik weer in die toekoms!
Lizette P - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en gepas vir oorslaap.
@Lynnmanor se terugvoer
Dankie Lizette, sien hopelik weer in die toekoms!
Anita H - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.
@Lynnmanor se terugvoer
Dankie Anita, jy is altyd weer welkom!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ringwood-weg 52, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang