Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Lynnmanor

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tania E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies en alles wat op die webtuiste verskyn. Lekker verblyf vir 'n oornag stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies en waarde vir geld. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Sal definitief weer by @Lynnmanor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very clean, private and safe accommodation and friendly host. Very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, privaat en waarde vir geld. Ons het die oorslaapgeriewe baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika N
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Perfek vir een aand of 'n besige skedule! Perfek vir wat ons nodig gehad het. Selfs 'n sjokolade in die yskas! Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige, netjies en baie naby aan die mall. Pragtige plekkie. Het my verblyf baie geniet. Baie naby die hospitaal en ook die mall waar ons heerlike ete gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Loved my stay. Booking arrangements were all there. Perfect for my business trip. Coffee, tea, sugar, milk, cool drinks were all there. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome W
1 nag
5.0
Nov 2024

Puik. Heerlike skoon verblyf met baie ekstra's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
@Lynnmanor
Hoop om jou weer te sien, Salome!

Monica R
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Veilige parkering, maklike toegang. Skoon, netjies. Die kamer is so mooi opgemaak! Soveel detail, selfs 'n sjokolade in die yskas. Alles wat jy nodig het, van koffie tot beskuit. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
@Lynnmanor
Dankie Monica, vir die positiewe terugvoer! Jul is altyd welkom!

Petrus B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Net reg vir gemaklike oorslaap. Baie lekker. Privaat en ruim genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringwood-weg 52, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666bf724e18d1a5f4ab6ac18558bc938a6c4b4598aa8dccad155865f7486808ba8fed4bf637e16258e300882b1a388a8cad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 52 Ringwood Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7629547 28.2853908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang