Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Lynnmanor

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir @Lynnmanor
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maretha N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha N

Sal graag weer hier oorslaap!

Baie netjiese, veilige en gerieflike verblyf.

@Lynnmanor se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer!
Waardeer dit!

@Lynnmanor
Bianca E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca E

Was 'n baie lekker naweek vol gesellige mense en lekker kuier.

Die naweek se verblyf was 'n baie mooi plekkie en ons het dit baie geniet. Ons sal weer daar slaap as ons in die stad is.

@Lynnmanor se terugvoer

Dankie, was aangenaam met julle hier! Sien hopelik weer in die toekoms!

@Lynnmanor
Lizette P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Gemaklik, rustig en gepas vir oorslaap.

Netjiese, skoon eenheid. Rustige omgewing. Naby aan winkels, dokters, hospitale.

@Lynnmanor se terugvoer

Dankie Lizette, sien hopelik weer in die toekoms!

@Lynnmanor
Anita H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Goeie verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.

Goed toegeruste eenheid. Alles wat jy nodig gaan kry, was beskikbaar. Dankbaar om 'n eenheid met twee enkelbeddens te kon kry. Eenheid is baie goed geleë - naby winkelsentrums, ens.

@Lynnmanor se terugvoer

Dankie Anita, jy is altyd weer welkom!

@Lynnmanor
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringwood-weg 52, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666bf724e18d1a5f4ab6ac18558bc938a6c4b4598aa8dccad155865f7486808ba8fed4bf637e16258e300882b1a388a8cad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 52 Ringwood Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7629547 28.2853908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang