Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Lynnmanor

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Maretha N
1 nag
5.0
Aug 2024

Sal graag weer hier oorslaap! Baie netjiese, veilige en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
@Lynnmanor
Dankie vir die goeie terugvoer! Waardeer dit!

Bianca E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Was 'n baie lekker naweek vol gesellige mense en lekker kuier. Die naweek se verblyf was 'n baie mooi plekkie en ons het dit baie geniet. Ons sal weer daar slaap as ons in die stad is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
@Lynnmanor
Dankie, was aangenaam met julle hier! Sien hopelik weer in die toekoms!

Lizette P
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Gemaklik, rustig en gepas vir oorslaap. Netjiese, skoon eenheid. Rustige omgewing. Naby aan winkels, dokters, hospitale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
@Lynnmanor
Dankie Lizette, sien hopelik weer in die toekoms!

Anita H
1 nag
4.4
Jun 2024

Goeie verblyf teen 'n baie bekostigbare prys. Goed toegeruste eenheid. Alles wat jy nodig gaan kry, was beskikbaar. Dankbaar om 'n eenheid met twee enkelbeddens te kon kry. Eenheid is baie goed geleë - naby winkelsentrums, ens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Suzanne
@Lynnmanor
Dankie Anita, jy is altyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringwood-weg 52, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666bf724e18d1a5f4ab6ac18558bc938a6c4b4598aa8dccad155865f7486808ba8fed4bf637e16258e300882b1a388a8cad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 52 Ringwood Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7629547 28.2853908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang