Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@Lynnmanor

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringwood-weg 52, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@Lynnmanor - is 'n tuinwoonstel op die Lynnwood Manor-sekuriteitslandgoed in Pretoria, 'n hoofstad van Suid-Afrika. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentrale wegbreek.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n TV, veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tania E
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en alles wat op die webtuiste verskyn. Lekker verblyf vir 'n oornag stop.
Feb 2025
Johan S
5.0
Skoon, netjies en waarde vir geld. Ek en my dogter het baie lekker gebly. Sal definitief weer by @Lynnmanor bly.
Jan 2025
Rudolf S
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean, private and safe accommodation and friendly host. Very pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Andries P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, privaat en waarde vir geld. Ons het die oorslaapgeriewe baie geniet.
Des 2024
Erika N
Saam met vriende
5.0
Perfek vir een aand of 'n besige skedule! Perfek vir wat ons nodig gehad het. Selfs 'n sjokolade in die yskas! Sal vir seker weer daar bly.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Ringwood-weg 52, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink @Lynnmanor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringwood-weg 52, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666bf724e18d1a5f4ab6ac18558bc938a6c4b4598aa8dccad155865f7486808ba8fed4bf637e16258e300882b1a388a8cad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 52 Ringwood Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.7629547 28.2853908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang