Kompass B&B
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sherene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Marinda O - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Kompass B&B se terugvoer
Hi Marinda, dankie vir die terugvoer. Ek wil net weereens omverskoning vra vir die koue stort. Ons maak nou seker dat die geyser aan is en maak nie alleenlik staat op die tydskakelaar nie. Alles van die beste.
Solomie K - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Kompass B&B se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Salomie. Ek waardeer dit. Julle is baie welkom om te kom oorbly wanneer julle weer Kaap toe kom.
Dirk D - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek. Uitstekend.
Kompass B&B se terugvoer
Dankie Dirk, ek is bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ek waardeer die positiewe terugvoer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Memento-rylaan 8, Durbanville, 7550, Wes-Kaap