Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kompass B&B

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sherene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Kompass B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marinda O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Netjies, volledig toegeruste eenheid. Net jammer vir koue stort omdat geyser nie aangesit is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kompass B&B se terugvoer

Hi Marinda, dankie vir die terugvoer. Ek wil net weereens omverskoning vra vir die koue stort. Ons maak nou seker dat die geyser aan is en maak nie alleenlik staat op die tydskakelaar nie. Alles van die beste.

Kompass B&B
Solomie K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Skoon en netjies. Vriendlik. Ons het ook die lekkerste ontbyt ontvang elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kompass B&B se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Salomie. Ek waardeer dit. Julle is baie welkom om te kom oorbly wanneer julle weer Kaap toe kom.

Kompass B&B
Dirk D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek. Uitstekend.

Dit was perfek. Sal oor en oor daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kompass B&B se terugvoer

Dankie Dirk, ek is bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ek waardeer die positiewe terugvoer.

Kompass B&B
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Memento-rylaan 8, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0f8abd0d0a8ffb8406cfe731176371493fe841787e3b636f6248bb80fe2b1810ee47df02b2c136dae17b9c2e67494c591b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 8 Memento Drive Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.845485770562 18.683763680803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem