Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komrus

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Rene O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Ideaal vir 1 nag oorslaap. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Louise
Komrus
Hi René. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Julle was net 'n vreugde en 'n plesier om te akkomodeer. Alles wat goed en mooi is vir die res van die jaar wens ons jul toe. Baie liefde. Komrus Bestuur

Louwrens P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Rustig en naby alles en baie gerieflike kamer. Baie goeie diens, gerieflike en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Past. Louise
Komrus
Baie dankie vir jou resensie Lourens, ons waardeer jou terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om jou te kon akkommodeer, en hoop om jou weer te sien. Julle was vir ons 'n groot vreugde en plesier. Seënwense Komrus Bestuur

Marita V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Skoon en netjiese verblyf. Ons was baie vriendelik ontvang deur Louise en haar man, en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Past. Louise
Komrus
Hi Marieta, Baie dankie vir jou resensie. Julle was so n groot plesier gewees en ons is so bevoorreg om julle te kon ontmoet. Alle voorspoed vir jul vorentoe. Baie Liefde. KOMRUS bestuur

Rudolph U
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Ons verblyf was baie lekker. Skoon, en gasvryheid was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Past. Louise
Komrus
Hi Rudolph, dankie vir jou resensie. Dit was baie lekker om jul te kom akkommodeer. Julle was voorwaar vir ons 'n groot seëning. Ons hoop om jul weer te sien. Seënwense Komrus Bestuur

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ditshabe Petrus L
1 nag
2.8
Jun 2024

Bad accommodation. Very bad due to dirty blankets, misleading advertisement (bed & breakfast but there's no breakfast), you don't feel welcome by the person assisting, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Past. Louise
Komrus
Good afternoon Ditshabe Petrus Lebotse, First of all, nothing in your room was dirty or out of place, unless you were the one who made the mess. The room was inspected with you, in your presence before we handed the room to you. It was spotless. Secondly, our advertisement says nothing about breakfast being included in the price, in fact, it clearly states that breakfast is not included, and should be booked separately upon arrival. Please do not hold any establishment accountable for your assumptions. Lastly, you were welcomed warmly, friendly and with open arms just like all of our other guests. Please refer to our other reviews, which all talk about the friendly and warm reception. It seems as though the only problems here, were on your side, and not on ours. Your false review says more about you than it does about our establishment. Next time, please check your facts. Kind regards, Komrus B&B Management

Joe R
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2023

Louise was very friendly and helpful. Rooms were clean and comfortable. Would definitely use them again. Louise printed docs for us which we needed urgently for the trip going forward.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Marius F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2023

Nie weer nie! Ons kon volle selfoongesprek van die dame in aangrensende kamer hoor. Blindings voor badkamer is stukkend en venster het nie geriffelde glas nie. Ontbyt was nie great nie. Die positiewe verwysings is vir vorige eienaar?

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Past. Louise
Komrus
Goeie middag Marius, Net n paar dinge wat ons graag wil uitlig. Eerstens het niks verander sedert die vorige eienaar tot nou nie, als is presies dieselfde. Vir 'n ontbyt van R50 per persoon weet ek nie of jy dalk 'n buffet verwag het nie? Ons kamers is silwerskoon en word onderhou. As jy fout gaan soek, sal jy verseker fout vind. Ons is al 'n geruime tyd hier en het nie klagtes nie. Blessings KOMRUS Bestuur

Arthur E
1 nag Gesin met tieners
2.4
Jan 2023

Nie wat ons verwag het nie. Ons het die hele dag gesukkel om die bestuur in die hande te kry om te laat weet ons gaan dalk laat wees. Met ons aankoms is ons gevat na ons kamers. Eerste wat ons oplet is al die spinnerakke in die ligte en agter die TV. My dogter het gesukkel om te slaap. Daar word WiFi geadverteer maar die kode is nie vir ons gegee nie. Ons kon hulle nie kontak om te vra nie so ek moes my eie WiFi aansit. Ons het skoon handdoeke gehad maar nie extra toiletpapier nie. Ons verstaan dat die bestuurders nog nuut is, maar die punte hierbo is 'n ruglyn vir hulle om op te verbeter.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Past. Louise
Komrus
Soos wat alle Suid Afrikaners weet, is beurtkrag n probleem, daarmee ook netwerk probleme agv beurtkrag. Vir daardie rede gee ons 2 nommer op ons webwerf, probeer dalk in die toekoms die ander nommer ook. Sover dit die "skoon" aanbetref, ons kamers word daagliks skoon gemaak en deeglik ook. Ons het nog nooit klagtes gehad in daardie opsig nie. Sover die WI-FI aanbetref, plaas ons dit natuurlik nie oral vir die wêreld om te sien nie, soos by enige ander instelling moet jy vra vir die WI-FI kode, wat dan natuurlik gegee sal word met liefde. Die "bestuur" bly letterlik op dieselfde perseel as die gastehuis, dus kon jy ook kom aanklop het vir die WI-FI kode of enige iets anders wat jy sou benodig. Onthou, KOMMUNIKASIE is die sleutel tot enige verstandhouding. Groete

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

The host Louise and her husband were very friendly and made our stay very pleasant. The breakfasts were good and adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Past. Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Walmarstraat 11, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21573af73004bf590e8c9e15902da98aaa75684708562a8dccb6fe65a6365a3e817846e96c8cf0e411399404e039a39b0eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 11 Walmer Road New Park 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.749388941888 24.753475338221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang