Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komrus

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Annelize H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Gasvry - voel soos jarelange vriende. Vriendelik ontvang. Alles mooi en netjies. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Louise
Komrus
Hi Annelize, dankie vir jou review, dit was lekker om jou te kon akkommodeer!

Rene M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Ideaal vir 1 nag oorslaap. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Past. Louise
Komrus
Hi René. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Julle was net 'n vreugde en 'n plesier om te akkomodeer. Alles wat goed en mooi is vir die res van die jaar wens ons jul toe. Baie liefde. Komrus Bestuur

Louwrens P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Rustig en naby alles en baie gerieflike kamer. Baie goeie diens, gerieflike en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Past. Louise
Komrus
Baie dankie vir jou resensie Lourens, ons waardeer jou terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om jou te kon akkommodeer, en hoop om jou weer te sien. Julle was vir ons 'n groot vreugde en plesier. Seënwense Komrus Bestuur

Hercules D
Kort verblyf
4.4
Okt 2024

Rustig. Vriendelike gasvrye ontvangs en aandag geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hubré S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Sal volgende keer 'n ander plek soek. Lugversorger het nie gewerk nie, handdoek het 'n yslike gat in, daar was nie skottelgoedseep in die gesamentlike kombuis nie, baie swak kwaliteit toiletpapier, ens.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Past. Louise
Komrus
Goeie middag Hubrè, Dankie dat jy hierdie onder ons aandag bring. Ek sal onmiddellik werk maak hieraan. Ek was nie bewus van dit nie en dit is nie die gehalte diens wat ons wil lewer nie. Ek weet verseker dit sal aangespreek en reggestel word.

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Past. Louise
Komrus
Goeie middag Eddie Ek is bly dat jy goed geslaap het, maar duidelik is daar plekke waar jy voel ons kan verbeter, tog noem jy dit nie? Onthou om in die vervolg vir jou gasheer te noem waar daar verbetering aangebring kan word indien jy voel dat daar iets nie op standaard is nie. Ons maak staat op die resensies om vir ons 'n aanduiding te gee van waar ons moet opknap of verbeter.

Ditshabe Petrus L
1 nag
2.8
Jun 2024

Bad accommodation. Very bad due to dirty blankets, misleading advertisement (bed & breakfast but there's no breakfast), you don't feel welcome by the person assisting, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Past. Louise
Komrus
Good afternoon Ditshabe Petrus Lebotse, First of all, nothing in your room was dirty or out of place, unless you were the one who made the mess. The room was inspected with you, in your presence before we handed the room to you. It was spotless. Secondly, our advertisement says nothing about breakfast being included in the price, in fact, it clearly states that breakfast is not included, and should be booked separately upon arrival. Please do not hold any establishment accountable for your assumptions. Lastly, you were welcomed warmly, friendly and with open arms just like all of our other guests. Please refer to our other reviews, which all talk about the friendly and warm reception. It seems as though the only problems here, were on your side, and not on ours. Your false review says more about you than it does about our establishment. Next time, please check your facts. Kind regards, Komrus B&B Management

Marita V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Skoon en netjiese verblyf. Ons was baie vriendelik ontvang deur Louise en haar man, en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Past. Louise
Komrus
Hi Marieta, Baie dankie vir jou resensie. Julle was so n groot plesier gewees en ons is so bevoorreg om julle te kon ontmoet. Alle voorspoed vir jul vorentoe. Baie Liefde. KOMRUS bestuur

Rudolph U
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Ons verblyf was baie lekker. Skoon, en gasvryheid was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Past. Louise
Komrus
Hi Rudolph, dankie vir jou resensie. Dit was baie lekker om jul te kom akkommodeer. Julle was voorwaar vir ons 'n groot seëning. Ons hoop om jul weer te sien. Seënwense Komrus Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Past. Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Walmarstraat 11, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21573af73004bf590e8c9e15902da98aaa75684708562a8dccb6fe65a6365a3e817846e96c8cf0e411399404e039a39b0eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 11 Walmer Road New Park 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.749388941888 24.753475338221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang