Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komyntjie 1

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.0
Salvatore D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very characteristic. Very cozy and full of character fisherman's cottage. Everything you need and more. Well positioned, within walking distance to most restaurants and the beach. Bathrooms are a bit small, but it works. WiFi needs to be sorted out; it is not available in all areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2024

Very pleasant stay in a quaint cottage. Loved the pool. Lovely quaint cottage. Pool and outside shower/foot wash were wonderful. Beds were comfortable, everything worked, although it took MacGyver tactics to open the crockery cupboard. Everything available for a self-catering experience. The supplies (dish liquid, toiletries, etc.) were more than enough for 4 days. Although the manual on the table warned us to be security conscious, we only read it after my friend's cell phone was stolen off the table outside on the first evening. On the 3rd evening, her leather cigarette holder/wallet was taken off the table when she went inside for a second. I would suggest a permanent notice on the table warning people, as the table is so close to the road. They opened the gate both times they stole, but never closed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Komyntjie 1
Dear Cindy I am glad that you enjoyed your stay and I am so sorry to hear about your phone and cigarette case. We're a very close-knit community and I will put the word out and try to find it. I will contact you to get some details. Kind regards Sanet

Colin P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Absolutely fantastic. I would do it in a heartbeat again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emelda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Dis 'n baie lekker plek. Alles was so fantastic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezra J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Fantasties, gerieflik en rustig. Dit is 'n lieflike plekkie en die atmosfeer is baie lekker by die see en as familie het die kinders dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Rustigheid Basiese geriewe, net genoeg vir 'n naweekwegbreek. Veiligheidshek se slot was bietjie moeilik op oop te sluit. Dit moet olie gegee word om maklik oop te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Komyntjie 1
Hi Bennie Dankie vir jou terugvoering, ons sal definitief aandag gee aan die slot. Sien uit daarna om jul weer eendag terug te verwelkom.

Braam D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2021

Dit was heerlik, maar kan daar miskien iets aan die hoogte van die voordeur gedoen word? Dit is definitief een van ons gunstelingplekkies om net weg te breek. Ek dink regtig my man het so om en by 8 goeie stampe teen die kop by die voordeur gekry. Dit was die enigste negatiewe ding - verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Komyntjie 1
Hi Braam, baie dankie vir jul terugvoering. Die voordeur by Komyntjie 1 kan baie challenging wees by tye. Dit is een van ons oudste visserman huisies en dit is maar die styl van die huis, ons sal egter 'n teken maak en dit opplak sodat gaste bewus is van die hoogte van deur. Ons hoop egter nie dit verhoed julle om ons weer eendag te besoek nie.

Abigail H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Baie lekker, alles was perfek. Netheid, veiligheid en kliëntedienste was baie goed en dit was waarde vir jou geld. Sal dit weer doen en mense kan nie ophou vra vir julle besonderhede nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Komyntjie 1
Hi Abigail Dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het Komyntjie 1 verblyf geniet en ons hoop ons kan julle weer eendag terug verwelkom.

Paul C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2019

Awesome experience, really enjoyed our stay. Really enjoyed our time spent in Paternoster. Komyntjie is very cosy and the people in Paternoster are very friendly. Will definitely visit Paternoster again. Beach is less than a minute's walk away from Komyntjie 1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Komyntjie 1
We are happy to hear you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back in lovely Paternoster and it's wonderful community.

Marelize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2019

Cosy, cosy, cosy. Ons het dit vreeslik geniet. Alles wat jy nodig het en meer. Mal oor die private braai- en kuierarea onder die boom. Asook die groot kaggel/braai binne vir die koel aande. Perfekte ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Komyntjie 1
Beste Marelize, Dankie dat jy laat weet het dat jul het lekker gebly het, ons vertrou dat ons julle nog baie gaan sien in die toekoms. Groete, Paternoster Rentals

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA139a34e79eb5ac6a55fcc06ca498fcb951c584c25db23d9728cf147e9e0473d73cfa1e3c82921602d4cc94f8d60068506d9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808736111111 17.891191666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang