Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komyntjie 2

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
3.8
Charl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Het my tyd baie geniet. Ligging was baie goed en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2023

Kompak en gerieflik. Voorstel: Tee, suiker, koffie en melk het gekort vir gaste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cora L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Fantasties. 'n Heerlike belewenis. Pragtige selfsorgeenheid. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrone P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker. Was net wat ons nodig gehad het om die siel te verfris! Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Komyntjie 2
Hi Tyrone Dankie vir die terugvoering. Ons is bly om te hoor julle het Komyntjie geniet. Hoop ons sien jul gou weer.

Denvor F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Altyd lekker by die see. Die plek is letterlik by die see, 100 m se stap weg van die see. Diens is baie goed.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Komyntjie 2
Dankie vir die terugvoering Denvor. Komyntjie is inderdaad 'n klipgooi weg van die see en 'n lieflike eenheid wat goed toegerus is. Hoop ons sien jul sommer gou weer.

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2021

Baie lekker daar gebly. Volgens inligting is daar ’n swembad daar beskikbaar, maar inligting oor toegang tot die swembad was nie beskikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2020

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Komyntjie 2
Hi Johanna Baie dankie vir julle terugvoering, ons vra weereens groot omverskoning oor die dekordeerder en afstandbeheerder wat nie in die huisie was nie, soos genoem aan jou het ons met lockdown alles weggepak, net bly ons kon dit vir julle uitsorteer. Wens net julle het die rooster ook aangemeld, ek kon vir julle een bring. Mense los soms die rooster buite dan word dit gesteel, so jammer hieroor. Ek hoop egter nie dit verhoed julle om weer Paternoster te besoek in die toekoms nie, ons sal baie graag wil opmaak vir dit.

Ernst L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2019

Rustig. Lekker rustig en naby die strand. Koue aande lekker vuurmaak in binne- of buitebraaiplek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dawie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2019

Baie goeie ligging, maar karig toegerus. Behalwe toeklaprooster is geen verdere braaitoerusting voorsien nie. Slegs een rol toiletpapier voorsien ten spyte van navrae by personeel. Geen woonsteldiens van enige aard. Geen warm water by aankoms. Moes wag vir tegnici (baie vriendelik) om warmwatersilinder aan die gang te kry. Geen laaie of rakke of selfs 'n stoel beskikbaar in slaapkamer om klere te kan uitpak nie. Groot teleurstelling dat geen seekos te koop is nie (behalwe onwettige klein ondermaatkrefies op straat). Verder baie lekker gekuier, dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Komyntjie 2
Hi Dawie, baie dankie vir jul terugvoering. Soos verduidelik met aankoms verskaf ons 'n "starter pack" met items soos 1 toilet rol, 200ml sunlight liquid, 2 swartsakke, koffie tee suiker ens. Die huisies is ten volle selfsorg en die gaste is verantwoordelik om hul eie items saam te bring. Die warmwater toestel het die oggend van aankoms buite werking geraak en was onmiddellik aan aandag gegee, baie dankie vir u geduld met dit. Ons kan egter nie verantwoordelik neem vir die feit dat daar geen seekosse te koop was nie, die meeste vangste is maar seisoenaal in die dorp. Ons is jammer om te hoor van al die probleme tydens u verblyf en wil u verseker dat ons aandag gee aan elke terugvoering wat ons ontvang vanaf gaste, ons sal dit beslis opneem met die huiseienaar met die voorstel wat u gemaak het vir 'n stoel in die kamer en rakke in die kas vir klere. Ons hoop dit was die eerste van baie kuiers nog in Paternoster en sien uit daarna om u weer eendag te kan terugverwelkom.

Natasha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2017

Fantasies. Baie vriendelike mense en baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 830

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA065192b026b2493ac3b9b300775c70e71590288b512e1cc613a541acdefd13621abaa7aacdd64b7e364536122fac9a46ea93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808736111111 17.891191666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang