Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komyntjie 3

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Denvor F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Value for money. As jy 'n plekke soek om weg te kom vir die naweek, is dit die perfekte plekkie. Die ligging is sentraal geleë, 100m vanaf die see, 100m stap tot by jou naaste restuarant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Komyntjie 3
HI Denvor Ons is baie bly julle het Komyntjie 3 geniet, dankie vir die terugvoering. Ons hoop om jul weer eendag terug te kan verwelkom.

David C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Had an awesome time. The place was tranquil and peaceful. There were a few things not present that was on the list - toilet paper, dish cloth and sponge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Fantastiese, rustige plekkie. Plek was ingerig met als wat ons nodig gehad het. Ek sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Komyntjie 3
Hi Charne Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly, hoop ons sien jul eendag weer.

Lizette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2021

Baie lekker met binne- en buitebraai en mooi uitsig. So 'n oulike plekkie, maar het regtig 'n upgrade nodig! Die matras is sat gelê en duvet is papierdun. Het koud gekry en enigste kombers is vol groot gate gebrand. Die kombuisstoele kraak en is onstabiel. Vensters wil nie almal oopmaak en rame dop af. Behalwe vir dit is die plekkie baie oulik en naby alles geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Komyntjie 3
Hi Lizette Baie dankie vir jul terugvoering, ons gee so gou moontlik aandag aan hierdie probleme. Ons hoop dat ons jul weer kan terugverwelkom in die toekoms, onder beter omstandighede

Eugene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Baie nice net vreeslike raserige bure gehad, maar ongelukkig kan mens dit nie verhaal nie Ek sou graag koffie, tee en suiker in die huisie wou hê, veral vir vroegoggend wanneer mens opstaan. Glo nie dit sou alte duur wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Plek vol kokkerotte, moet met een oog oop slaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Komyntjie 3
Goeie dag Johan, Ons is net so geskok oor die Kokkerotte sooswat jy moes wees, Sooswat ons die resensie lees maak ons 'n afspraak met ons Pest Control dienste, Ons sal met liefde vir jou 'n gratis nag wil aanbied, sodat jy persoonlik kan inspekteer of die akkomodasie bevredigend, "debugged" en suiwer skoon is, Ons hoor graag van U

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2020

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Sanet
Komyntjie 3
Hi Marinda, Dankie vir jou terugvoering. Komyntjie 3 is van ons ouerige visserman huisies en die deure was verlede jaar vervang, as gevolg van die weer en seelug is die deure soms stram, ons wens jule het ons laat weet van die probleme wat julle ondervind het sodat ons aandag daaraan kon gee tydens julle verblyf. Wat die uitklok tyd betref, is dit die standaard tyd by enige selfsorg akkommodasie entiteit, gewoonlik vra gaste vir later uitgaan en omdat julle nie gevra het nie het ons aangeneem die tyd pas julle. Dit gebeur soms dat die huis bespreek is vir dieselfde tyd en dat gaste 10 uur moet vertrek sodat dit gereed gekry kan word vir die volgende stel mense wat om 14:00 arriveer weer. Ons hoop egter nie dit verhoed julle om weer Paternoster te besoek in die toekoms nie, ons sal julle baie graag wil terug verwelkom, hierdie keer onder beter omstandighede.

Rayno W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2019

Was baie lekker. Die ketel het nie gewerk nie, moes by Komyntjie 2 gan leen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Komyntjie 3
Hi Rayno, Jy moes ons onmiddellik in kennis gestel het oor die ketel, ons sou dit vir jou vervang. Hoop egter nie dit verhoed jou om weer vir ons te kom kuier in lifelike Paternoster nie

Madelein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2019

Baie oulike plekkie met see-uitsig vanaf die balkon en kamer. Baie oulike plekkie. Hier en daar bietjie TLC nodig. Daklek, gloeilamp werk nie, warm en koue kraan omgeruil in stort - vermors water om te wag dat dit warm word terwyl die koue kraan eintlik die warm kraan is. Verder heerlike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Komyntjie 3
Hi Madelein Baie dankie dat jy ons bewus maak van die kraan probleem, ons gee onmiddellik aandag hieraan. Ons is egter bly om te hoor julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer eendag terug te kan verwelkom as ons gaste- Groete, Paternoster Rentals Team

Wim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Lovely. It was a beautiful and quaint little place and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Komyntjie 3
Dear Wim, We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and we look forward to welcoming you back as our guests again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 832

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695888f073f7201ab25851d2fbb8e1f407afc3e0a42d95c83a47b5a217f86b1dac1827a0bc6058d16c8333fd4fa904262678?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 5 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808736111111 17.891191666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang