Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kon-Tiki

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kon-Tiki bied gerieflike verblyf in 2 privaat eenhede in die rustige Suid-Elandsbaai, 'n pragtige kusdorpie wat bekend is vir branderplankry, voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en rotsklim.

Beide die huis en die kothuis is 'n maklike stap via die fynbosgordel na die strand met sy bekende branderplankry. By Kon-Tiki kan gaste met vure onder die oop lug ontspan, die sonsondergange in die hangmatte geniet, of ontspannende joga-sessies op die balkon met uitsigte oor die see en berge hou.

Die Kon-Tiki-huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed, terwyl die oopplan-slaapkamer op die boonste verdieping 'n stapelbed en 2 enkelbeddens het. Die badkamer op die boonste vloer het 'n stort, terwyl die hoofbadkamer op die grondvloer 'n stort en 'n bad het. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefareas lei na die patio, sitarea en braaigeriewe met lieflike berguitsigte.

Die Kon-Tiki-kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n mikrogolf, stoof, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefareas lei na die patio wat 'n sitarea en braaigeriewe met berguitsigte bied.

Albei eiendomme spog met 'n buitestort en rakke vir branderplanke, wat ideaal is vir die ywerige branderplankryer na 'n dag van golwe vang. Gaste word ook voorsien van WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Alhoewel elke eenheid apart bespreek word en sy privaat ingang het, word die oprit gedeel.

Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom 'n geen troeteldierbeleid het nie.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Kon-Tiki
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bokkomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kon-Tiki het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88d623aaeabbe272f78467e0cb62c29e542b896e29a63a006cf1893e6b3392c7a0640fde76263f3879cb0320886997ab7633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Bokkom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.3180818601 18.327464312636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang