Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koningklip View

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koningklip-straat 45, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Koningklip View is 'n selfsorghuis in Mosselbaai, Wes-Kaap en spog met asemrowende uitsigte oor die see en die verre berge.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort oor die bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders en het ook sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, tesame met gratis WiFi-geriewe.

Die skuifdeure maak oop na 'n balkon wat oor die see uitkyk, die perfekte plek vir skemerkelkies. Gaste kan van die braai-area op die balkon gebruik maak terwyl hulle die rustige uitsigte bewonder.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Koningklip View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Theresa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Koningklip-straat 45, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koningklip View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R2 800 R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Koningklip-straat 45, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169bcf6d0231cc745a6c0f7472fc3d751d6a96829b56d7a622508ff31be179217d0abc35f0df23de7c7a631b73b6ccd656ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 45 Koningklip Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.166680664815 22.109560668248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang