Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Konings Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoca Plaas, 23 km langs die R326, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Konings Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis wat op 'n plaas geleë is. Die plaas is 19 km buite die vissersdorpie Gansbaai en 37 km vanaf Stanford geleë. Mens kan pragtige uitsigte oor die omliggende plase, fynbos en berge geniet.

Die kothuis bied slaapplek aan altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-stort, wasbak en toilet, en die tweede en derde slaapkamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die kothuis beskik oor 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe, 'n ideale plek om te ontspan en die uitsigte te geniet.

Hierdie selfsorgkothuis is die ideale wegbreek vir paartjies, gesinne en vriende van alle ouderdomme.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Konings Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Avoca Plaas, 23 km langs die R326, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Konings Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoca Plaas, 23 km langs die R326, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dc5249b9a5a28223482061bd85ad477f44d092b00b5be1ff4bda6dd95e7512d59ba885dda2244fa0e5475e2238ab2fa07c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 Avoca Road Avoca Farm 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.541627471628 19.518706956966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang