Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Konrad 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Konrad-rylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 030 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Konrad 8 is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Manaba Beach, Uvongo, naby die strand. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende.

Dié eiendom met lugversorging bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 2 gastetoilette, asook 'n buitestort vir diegene wat van die strand af terugkeer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die oorblywende 2 badkamers het 'n stort.

Die huis spog met 2 kombuise. Elke kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale en WiFi. Daar is 'n kinderhoekie met boeke en speelgoed onder die trappe.

Die verblyf het ook 'n plonspoel, ruim stoepareas met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek, sekuriteitstrale wat deur beweging geaktiveer word en 'n alarmstelsel met 24 uur-gewapende reaksie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 670

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 8 Konrad-rylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 030
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 030
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Konrad-rylaan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc8eb800547433c40d302fcc90f78effafd257173a8bb18f0daf034e6f331a2b81af3b9dee756bb8edd30dcfa4ece0e7b2db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 030 per nag (plek vir 12) 8 Konrad Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8433652 30.3898677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang