Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kontrei BB

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chris Victor L
1 nag
5.0
Okt 2024

Die kamer en rus was tops. Denise het dit 'n onvergeetlike dag gemaak. Die kamer en gronde rondom die BnB was verskriklik netjies, gemaklik en salig, maar die hoogtepunt was definitief vir my Denise en haar man. Hulle het uit hulle pad gegaan (nie net figuurlik nie, maar letterlik) om 'n swaar dag van reis na Grootbrak toe vir my om te draai. Hulle het my werklik soos familie laat voel. Ek kan Kontrei BnB nie genoeg aanbeveel nie. Gaan kyk vir jouself. Jy sal bly wees jy het. Ek sal nooit weer by 'n ander BnB gaan oorbly as ek myself in Grootbrak bevind nie. Dankie Denise!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het lekker hier gebly. Ons kan dit aanbeveel vir toekomstige gaste. Pragtige plekkie, met al die nodige. Ons het lekker hier geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris Victor L
1 nag
5.0
Okt 2024

Ideale oornag afskakel blyplekkie. Ek kom weer! Baie vriendelik deur gasvrou ontmoet by die hek en het 'n baie lekker rustige aandjie op my stoepie geniet. Sal weer daar bly as ek in Grootbrak oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich V
1 nag
5.0
Sep 2024

Perfek vir my doel. Dit was baie rustig en goed. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize N
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ons sal vir ander mense vertel van die mooi plek - ons het dit baie geniet. Ek en my dogter het die kamer gedeel en dit was mooi, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrietta G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kan ten sterkste aanbeveel! Ons slaap gereeld hier oor! Rustige atmosfeer. Voel soos ons op 'n plaas is met al die dieregeluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa L
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustigheid op die platteland. Baie lekker gebly. Platteland. Veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Great. Very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable, peaceful and homely. The host is an absolute honey! We enjoyed the beautiful garden setting and found the peace and quiet comforting. The room was fully equipped, and the attention to detail was appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
1 nag
5.0
Jun 2024

Was heerlik en het vriendelikheid waardeer. Geen klagtes en baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogte-weg 43, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a071167dbca75c1659e6d12d9f551cc9a4fb66c6e384303ddbff910a62c3efe60ffb4abc3153022744c7d7fa1e97607fddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 43 Sandhoogte Road Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.05625 22.207111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang