Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Retha M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Skoon en baie goed geleë. Baie lekker. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Retha, Dankie. Ons waardeer. Ons sien daarna uit om jou weer te help.

Tarina L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great, would 100% recommend! Loved the cottage, it was very central to Montagu and was really safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Tarina, Much appreciated. Christine.

Nico D
1 nag
5.0
Mei 2024

Montagu is 'n pragtige, rustige dorpie en perfek om die omgewing te verken. Altyd heerlik om hier oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Nico, Dankie. Jy is altyd welkom. Christine.

Bradley O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Pleasant. Very comfortable and effortless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Bradley, Baie dankie. Ons waardeer. Ons probeer konstant verbeter.

Carolynn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Very relaxing and quiet. The host was very helpful and friendly - great with extra information regarding walks etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasies. Vreeslik aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Talia, Dankie. Julle is altyd welkom. Christine.

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename herinnering aan Montagu. Ons verblyf was baie aangenaam, lekker geslaap en loopafstand van die middedorp. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lafenis vir die lyf en siel. Pragtig! Wat 'n heerlike tuiskoms na 'n lang dag op die pad. Alle inligting is vroeg in die dag reeds aan ons deurgegee. Die swembad was 'n absolute lafenis op 'n baie warm dag. So lekker ligging. Ons kon kar veilig parkeer en sommer stap na vele eetplekke. Pragtig, netjies en super skoon. Ons bly volgende keer beslis langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Beste Liezl, Amper mosterd na die maal. Dankie vir die ongelooflike resensie. Ons waardeer elke woord daarvan. Christine.

Alti K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker gekuier. Alhoewel die kamer nie rolstoelvriendelik was nie, is als baie goed hanteer en sal ons beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Alti, Dankie. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang. Dankie ook vir jou insette. Dit word opreg waardeer. Groete. Christine.

Joanie H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Ons verblyf was baie goed en ons sal beslis weer by Koo Karoo oorbly. Puik verblyf! Baie netjies en skoon (met uitsondering van die pierings en glase in die kamer wat nie heeltemal skoon gewas was nie). Rustige en vredevolle atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering
Joanie Baie dankie. Klaar die uitdaging van die glase aangespreek. Ons maak nou 100 persent seker.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c114bc6be3489a23bccfe7653ed23827234a76e84055048288d20ab33b65870ea89cf8fb7207e0669dce1efba87b320c4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 5 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.78645531526 20.118393262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang