Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kooboo Berry Ocean View Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris Labuschagne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absolutely breathtaking and comfortable. Our host was ready to receive us, very welcoming and knowledgeable about the area. The views are absolutely breathtaking; you can see all the way to Victoria Bay, Wilderness Beach, the river, and then up the coast until Bufflesbaai. We spent hours relaxing and taking it all in. The rooms, bathrooms, linen, towels, and service are all top class. The kitchen dining area is very well equipped and has enough of everything. We enjoyed our stay tremendously. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely place! Amazing view! Very comfortable. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die uitsig vanaf hierdie plek is regtig iets waarvan jy sou droom. Alles is ongelooflik skoon en met 'n definitiewe oog vir detail ingerig, wat die algehele ervaring onvergeetlik maak. Die uitsig vanaf hierdie plek is regtig iets waarvan jy sou droom - 'n prentjie-perfekte toneel wat jou asem wegslaan. Die kombuis, alhoewel gedeel, is absoluut geen probleem nie. Dit is goed toegerus en netjies in stand gehou, wat 'n gevoel van gemak en gerief skep. Hierdie plek is sonder twyfel aan te bevele aan enigiemand wat op soek is na 'n beeldskone en gemaklike bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Net absoluut ongelooflik. Ek kan nie dink dat daar beter verblyf in Wildernis is nie. Die geriewe is absoluut 5 ster. Die uitsig is ongelooflik, wonderlike kamers, baie netjiese kombuis wat gedeel word, wonderlike swembad, en so rustig. Ons het die wonderlikste week gehad en sal enige tyd terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Baie goeie ligging, baie skoon en netjies, goed ingerig en baie mooi uitsig. Sal enige dag Kooboo Guesthouse weer besoek, baie mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Moderne huis met n uitstekende uitsig. Ons het hier gebly as deel van ons wittebrood. Beste plek op die tuin route om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Beautiful view and great location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

My vrou en ek het vier aande oorgebly in KooBoo Berry Ocean View. Uitsonderlike uitsig, baie netjiese kamer en badkamer. Beste verblyf in Wilderness. Absoluut van die beste verblyf in Wilderness. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Baie, baie mooi huis en baie mooi kamers. Dit was baie lekker om daar te bly. Alles wat jy nodig het van 'n klein vakansiedorp kan in Wildernis gekry word. Die gastehuis het ons soos buitelanders en beroemde mense laat voel, want dis net goed wat ons op die TV sien. Dit was regtig 'n awesome experience.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Luuks netjies skoon pragtige omgewing, baie vriendelike gasheer, fantastiese uitsig. Ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeroen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kooboo Berry-keeromstraat 2034, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4988df8b7e7b852280b912862effbab0edfd82597b9c20ef8a38d127560458c719f479c2a47a8f66a1a3be6c95c2e05fb832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2034 Kooboo Berry Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.989283209484 22.581946849823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang