Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kooboo Berry Ocean View Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kooboo Berry-keeromstraat 2034, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kooboo Berry Ocean View Guesthouse is op 'n heuwel aan die einde van Kooboo Berry-keeromstraat in Wildernis. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die see en die omliggende area, vanaf Wildernis se strand tot by Gericke se Punt en selfs tot by Buffelsbaai op 'n helder dag.

Verblyf is in 4 gastekamers beskikbaar wat elk 'n privaat ingang en toegang tot die tuin, dek en swembad het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is en ook 'n groot yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, opwas- en wasgoedarea en 'n eetarea het. Die oop binnehof het 'n sierfonteintjie wat van die ontbytkamer af bereik kan word en dit is die ideale plek om op 'n winderige dag te ontspan. Die sauna kan teen 'n ekstra koste gebruik word.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek, asook 'n houtdek en swembad vanwaar gaste die uitsig kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits
  • Switsers

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Chris Labuschagne L
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely breathtaking and comfortable. Our host was ready to receive us, very welcoming and knowledgeable about the area. The views a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Nicole L
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place! Amazing view! Very comfortable. Would definitely recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Stephanie R
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig vanaf hierdie plek is regtig iets waarvan jy sou droom. Alles is ongelooflik skoon en met 'n definitiewe oog vir detail ingerig, wat die al...
Sien meer
Des 2023
Melanie L
Saam met lewensmaat
5.0
Net absoluut ongelooflik. Ek kan nie dink dat daar beter verblyf in Wildernis is nie. Die geriewe is absoluut 5 ster. Die uitsig is ongelooflik, wonde...
Sien meer
Feb 2023
Andre W
Saam met lewensmaat
4.6
Baie goeie ligging, baie skoon en netjies, goed ingerig en baie mooi uitsig. Sal enige dag Kooboo Guesthouse weer besoek, baie mooi en gerieflik.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeroen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kooboo Berry-keeromstraat 2034, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kooboo Berry Ocean View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kooboo Berry-keeromstraat 2034, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4988df8b7e7b852280b912862effbab0edfd82597b9c20ef8a38d127560458c719f479c2a47a8f66a1a3be6c95c2e05fb832?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2034 Kooboo Berry Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.989283209484 22.581946849823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang