Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kookfontein Farm Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Adriaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Die vriendelikheid sê als, uitstaande. Pragtige omgewing, absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Delightful and accommodating hosts and a cozy stay at this cottage a short drive outside Lambertsbay. Kookfontein makes a fantastic Sauvignon Blanc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

A lovely unit with beautiful finishes and special touches! Wonderful hosts! Thank you to the wonderful hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Vriendelike mense wat enige tyd beskikbaar is as daar 'n probleem sou wees. Lekker om weg te kom en die stilte te geniet, baie beter as om in die dorp self te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2021

Reasonable. I have not rated it very well because there were things we were not happy about. There was no television and the internet did not work. Flyscreens are necessary on the windows because there were so many insects everywhere. I suggest fans get supplied, preferably ceiling fans. When we arrived there was a dirty plate in the sink and lots of thorns on the floor and carpets. Security is rated rather low because the gate to the property is not even closed at night and the cottage is on a very busy road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Leon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Pragtige uitsig, ruim vertrekke, netjies, skoon, mooi! Dekor kombinasie van oud en nuut by Kookfontein Farm Cottages is baie stylvol en maak dat mens sommer dadelik tuis voel! Pragtige uitsig oor wingerde, ruim vertrekke, vriendelike en behulpsame ontvangs en geskenk bottel wyn, alles bydraende faktore dat ons Kookfontein beslis sal aanbeveel en dat dit inderdaad waarde vir geld is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Rus en vrede vir 3 dae, ten volle geniet. Het ook kennis geneem van die een of twee ongegronde negatiewe resensies en sal dit totaal ignoreer as voornemende besoeker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paolo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Country living at its best and cosy atmosphere. Excellent and comfortable country cottage with all amenities, including splash pool, ready to light fire place and a welcome bottle of farm produced Sauvignon blanc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Callie V
Kort verblyf
5.0
Des 2018

A place to revisit. Tranquil setting with peace and quiet. A safe environment. Excellent facilities. Clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Lieflike plek om te kan ontspan. Naby genoeg aan die dorp, maar ver genoeg om die wynplaasgevoel te kan ervaar. Dit was fantasties, ruim, met 'n vintage plaasopstal-gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theunette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kookfontein-plaas`, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31457edda8d4b26f7238ce4289b5e48f5bee9ff37ee8a1c6b8ce2fd6c1dc7bc18369c3e41b4fb8a8096646f6293eb301a568?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Farm Kookfontein Lambert's bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.082222222222 18.370277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang