Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koos Nap

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Koos Nap is 'n bekoorlike kothuis wat net 30 m vanaf die strand in Paternoster geleë is. Paternoster is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers met storte en die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Dié eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sit- en -eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en binnebraaigeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met die DStv Stay-pakket.

Die stoep het braaigeriewe en bied 'n lieflike uitsig. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Roxanne S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Veilig. Heerlik. Ek het baie lekker gebly.
Aug 2024
Liz M
Saam met vriende
5.0
Was 5 jaar terug ook daar, met dieselfde vriende. Nog steeds goeie verblyf. Absoluut fantastiese verblyf! Vanaf vriendelike en behulpsame ontvangs tot...
Sien meer
Feb 2024
Monique B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige naweek saam ons pragtige kindertjies. Rustige, netjies huisie loop afstand van die see. Ons sien gou weer! Was lekker vir ons al 4 om te leer ...
Sien meer
Des 2023
Eldridge J
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ons het ons tydjie daar verskriklik baie geniet.
Sep 2023
Liana W
Saam met vriende
4.8
Heerlike ontspanning. Baie lekker gebly. Die plekkie is ruim en netjies en alles wat nodig is, is daar. Die stort kan doen met 'n rainshower-kop.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1785

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Strandloperstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koos Nap het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca421da2570a0cb943b4bd04eca263ba00a97dfb158ef68b5ff4c92ec4c8058d13c7617187d4187024cbd91a90738b001fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 81 5 1 5 18 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.80862 17.8921199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang