Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koppie Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Johan H
1 nag
5.0
Okt 2024

Uitstekende plekkie vir 2 mense in Prince Albert! Lekker plekkie in Prince Albert - naby alles. Groot king-size bed, goed toegeruste kombuisie en TV met al die kanale asook goeie WiFi. Beskutte buite-braai. Vriendelike gasvrou. Veilige parkering. Werklike uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Koppie Cottage
Ek so wonderlik om te hoor Koppie Cottage is alles wat 'n mens wil hê en meer.

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfortable, clean and safe. Very comfortable, clean and safe. Close to the main street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda B
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie netjies lekker bly plekkie. Baie netjiese en gemaklike verblyf. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Koppie Cottage
So goed om te weet julle het gemaklik gebly by Koppie Cottage. Kom kuier gerus weer.

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie aangenaam en lekker. Baie lekker en was baie rustig en verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Ja, baie lekker gebly, veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon en privaat. Die blyplek was netjies, stil en privaat, en heerlik koel in die hitte van die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Koppie Cottage
So bly jy het lekker rustig gekuier by ons in die Karoo! Kom kuier gerus weer.

Eddie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lieflik en baie vriendelike gasvrou. Lieflike plekkie en die aircon was 'n wenner in die 42 grade C dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junaidon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful and quiet. It was a nice stay and we enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lekker oorgeslaap. Gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker ebly. Ja, baie lekker en die rus is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 281

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 17, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02316bf94225352aafa15dd80c496ebede85e0d9ebb6ec3f75de9720568f8d13fd933bfe82529f0b75db4a866a79e7bbe998?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 17 Klip Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.225658374389 22.027798601852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang