Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koppie Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 273

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir Koppie Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Matilda B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Baie netjies lekker bly plekkie.

Baie netjiese en gemaklike verblyf. Baie vriendelike gasvrou.

Koppie Cottage se terugvoer

So goed om te weet julle het gemaklik gebly by Koppie Cottage. Kom kuier gerus weer.

Koppie Cottage
Pieter L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Baie aangenaam en lekker.

Baie lekker en was baie rustig en verfrissend.

George H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H

Baie lekker.

Ja, baie lekker gebly, veilig en skoon.

Lizette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Skoon en privaat.

Die blyplek was netjies, stil en privaat, en heerlik koel in die hitte van die Karoo.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly jy het lekker rustig gekuier by ons in die Karoo! Kom kuier gerus weer.

Koppie Cottage
Eddie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Lieflik en baie vriendelike gasvrou.

Lieflike plekkie en die aircon was 'n wenner in die 42 grade C dag.

Junaidon M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaidon M

Peaceful and quiet.

It was a nice stay and we enjoyed it.

Hendrika S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika S

Lekker ebly.

Ja, baie lekker en die rus is nie.

Jan F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F

Dankie vir Karoo gasvryheid van ons gasvrou.

Ons het lekker gebly en lekker geslaap.

Maria C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Mooi dorpie.

Gasvrou was vriendelik en die eenheid was baie netjies en skoon. Hier is baie muskiete in die dorp, maar daar is muskietnette en brandertjies in die eenheid.

Hennie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Net rustig gekuier en gebraai.

Ja, dankie, lekker privaat.

Isabella E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella E

Pragtige cottage met alles wat jy benodig.

Pragtige cottage, skoon en netjies. Die dekor is pragtig. Naby aan die hoofstraat geleë. Baie goed toegerus. Die gasvrou was baie vriendelik en gasvry. Die bed slaap verskriklik lekker. Aandag word aan die fynere detail gegee. Baie mooi plek en sal vir seker weer hier oornag.

Anjo J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjo J

Netjiese selfsorg. Vriendelike ontvangs. Stil en netjies.

Pragtige plek met 'n gemaklike bed en goed ingerigte selfsorg. Parkering naby en veilig.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly die bed het lekker geslaap. So belangrik as jy goed wil uitrus.
Kom kuier gerus weer by ons goed toegeruste Cottage.

Koppie Cottage
Ragel H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragel H

Ons verblyf het ons kuier in Prince Albert gekomplimenteer!

Ek en my suster het lekker gebly by Koppie Cottage. Baie netjiese en goed toegeruste eenheid.

Siegfried A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried A

Bekoorlik.

Absoluut fantasties gebly. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Ons het sommer lekker lank gestaan en gesels. Die mense van Prince Albert is wonderlik en so ook die dorp. Veertig jaar gelede was ek beïndruk met die plek en my mening bly onveranderd.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly julle het jul kuier baie geniet.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Karoo groete
Rene

Koppie Cottage
Jurie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Rustig.

Netjies, skoon en als wat jy nodig het.

Gail M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail M

Very comfortable overnight stay.

I chose Koppie Cottage, because of the heated blankets, a must for us in winter. All very comfy.

Koppie Cottage se terugvoer

Hi Gail,
Yes, electric blankets in winter are a must for me too.
Glad you enjoyed Koppie Cottage.
Our other Elfen guesthouses also have electric blankets.
Kind regards
Rene

Koppie Cottage
Jean K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean K

Lekker rustig.

Lekker rustige dorpie om te ontspan en weg te kom van die stad af.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly dat jul ervaring by Koppie lekker was. Bly jul kon my tuisgemaakte beskuit geniet.
Groete
Rene

Koppie Cottage
Karin N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N

Baie netjies en pragtig. Was heerlik snoesig op 'n wintersaand. Parkeerplek agter 'n hek. Kon lekker TV kyk terwyl die krag af was en die internet gebruik!

Baie moeite is gemaak om dit pragtig en gerieflik te maak. Daar was selfs masjientjies vir as die muskiete sou pla. Tannie het vir ons melk en beskuit gelos. Baie dankie!

Petro M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Vinnige oornagstop.

Ons het net vir een nag oorgebly om Prins Albert te beleef en oor die Swartbergpas terug te ry. Koppie Cottage is baie volledig toegrus, en alhoewel daar te veel restaurante is wat mens ook wil probeer, kan mens gemaklik selfs braai by Koppie Cottage. Bed was baie gemaklik, soos res van Cottage.

Anna-marie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie W

Great attention to detail.

All the finer detail has been thought of to make the stay as comfortable as possible.

Dennis G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G

Wonderful!

What a lovely place to stay! Rene is a wonderful hostess. We enjoyed our stay and the use of the facilities. Value for money and we will be back.

Koppie Cottage se terugvoer

So good to know you had a wonderful time at Koppie cottage.
We hope to see you back.
Kind regards
Rene

Koppie Cottage
Chris B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Uitstekende verblyf.

René is 'n skitterende gasvrou. En alles is só bakgat. Goed toegerus en netjies. Puik!

Annalie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie S

Uitstekend!

Ons was gunstig verras, want Koppie Cottage is nog mooier as wat op die foto's gesien kan word. Daar het niks kortgekom nie, Rene het aan alles gedink. Ons het gehoop op alternatiewe krag tydens beurtkrag, maar aangesien ons net een nag daar gebly het, het dit nie gepla nie.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly om te hoor julle het heerlik by Koppie gebly.
Kom kuier gerus weer.
Karoo groete

Koppie Cottage
Elzabe D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D

Vinnige oorslaapbestemming.

Baie gemaklik en gerieflik, netjies en gasvry.

Helene R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Lafenis vir die siel in 'n weggesteekte juweel.

Ons is baie hartlik deur ons gasvrou ontvang. Alles baie skoon en netjies. Die eenheid het alles wat nodig is en nog meer. Stil en rustige omgewing sonder enige lawaai.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly jul het jul kuier geniet by Koppie cottage. Die stilte doen wonders vir die sien.

Koppie Cottage
Adri D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Gerieflik ek skoon.

Ons het lekker gebly, dit was rustig, loopafstand van die hoofstraat af en gerieflik.

Koppie Cottage se terugvoer

Hi Adri,
So bly om te verneem julle het heerlik gebly by Koppie cottage
Groete
Rene

Koppie Cottage
Marlene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K

Netjies, vriendelik, behulpsaam.

Vriendelike ontvangs. Gasvrou Rene was baie behulpsaam en altyd bereid om te help. Eenheid netjies, skoon, goed toegerus. Heerlike privaat braai-area. Sal beslis weer kom kuier.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly julle verblyf was aangenaam, Marlene. Kom kuier gerus weer by ons.

Koppie Cottage
Jakobus V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus V

Die cottage is baie gerieflik, netjies, mooi skoon en baie privaat.

Vooraf het die gasvrou rigtingaanwysers gestuur, asook inligting oor restaurante in Prins Albert. Sy het ons baie vriendelik ontvang.

Koppie Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi review. Bly die padkaart kon julle help asook lys van restaurante. Dankie dat jul Koppie cottage so mooi skoon gelaat het.
Kom kuier gerus weer.

Koppie Cottage
Margaret J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J

Rustige oase.

Alles wat nodig is vir 'n gerieflike oorbly.

Johann V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Was baie aangenaam en rustig.

Die rustige omgewing en natuurskoon tussen die berge laat jou ontspan tussen vriendelike mense.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly julle het jul verblyf by Koppie Cottage baie geniet. Kom kuier gerus weer.

Koppie Cottage
Amanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Sielsverrykende naweek.

Ons het werklik sielerus gekry. Dit is stil en daar is alles denkbaar wat mens kan nodig kry. Die eenheid is keurig en smaaklik ingerig.

Simon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon V

Gerieflik, skoon, netjies, van alle noodsaaklikhede voorsien.

Ekstra moeite is gedoen om die muskiete draagbaar te maak.

Koppie Cottage se terugvoer

Hi Simon,
Bly jul het heerlik gebly by Koppie cottage.
Ons probeer maar om ons gaste so gerieflik en tuis as moontlik te last voel.
Vriendelike groete
Rene

Koppie Cottage
Thea B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea B

Baie netjies skoon en gerieflik. Sorg net vir iets vir muskiete.

Heerlik, skoon, goeie diens. Moes dringend 'n dokter kry en Rene het ons so mooi gehelp. Sal beslis weer gaan.

Koppie Cottage se terugvoer

Hi Thea,
So bly ek kon jou help om by die dokter te kom. Ek hoop die besering is nou iets van die verlede.
Kom kuier gerus weer.

Koppie Cottage
Riané B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riané B

Ou Kersdag en Kersdag oorslaap.

Als wat jy nodig het. Plekkie is langs die hoofhuis met 'n privaat ingang. Braai-area is net nie privaat (op foto's lyk dit asof dit is). Kombers op die bed in die somertyd en nie 'n duvet nie, maar daar is ekstra komberse. Ons is besoek deur die eienaar die volgende Kersdagoggend - Sal net aanraai om gaste te verwelkom wanneer hulle incheck om privaatheid te respekteer tydens hulle tyd daar.

Richard M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard M

Quiet cottage nearly on the koppie.

Lovely small unit. Restricted cooking facilities but OK for basic breakfast. No special loadshedding measures but there is a rechargeable light No wi-fi during loadshedding. Lovely quiet courtyard at the rear. Parking good.

Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Rustig en privaat.

Baie netjies met goeie sorg aan kliënte.

Koppie Cottage se terugvoer

Dankie Pieter, goed om te weet julle het jul kuier geniet by Koppie.
Vriendelike groete,
Rene

Koppie Cottage
Gerrie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D

Smaakvolle en gerieflike verblyf.

Ons is deur 'n baie vriendelike gasvrou ontvang. Rene jou plekkie is pragtig en skoon en ons het niks kortgekom nie. Ons het sommer ook lekker gesels en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly julle het welkom en tuis gevoel hier by Koppie cottage. Kom maak gerus weer 'n draai in die toekoms.
Vriendelike groete
Rene

Koppie Cottage
Margaret J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J

Baie netjies en gerieflik. Heerlik geslaap.

Rustige en stil omgewing. Mis net 'n uitsig. Goed toegerus en voel soos 'n oase.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly jul kon heerlik rus en ontspan. Dis wat jou siel weer verkwik.

Koppie Cottage
Marius V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V

Stunning plek.

Heerlik gebly, baie rustig en 'n mooi uitsig.

Lize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Baie netjiese en skoon geriewe.

Pragtige omgewing! Baie skoon geriewe en alles wat nodig was vir ons 2 aande daar gedurende ons gesin se "road trip"-vakansie in Desember.

Michelle W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel. Skoon en netjies en Rene was baie gasvry gewees. Lekker braaiplekkie.

Koppie Cottage se terugvoer

Bly om te hoor julle het julle kuier by Koppie cottage baie geniet. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang in die toekoms.

Koppie Cottage
Elizabeth B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Ons het heerlik gekuier. Koppie Cottage is baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir jou verblyf. Ons het heerlik ontstpan. Baie dankie.

Sien sterre, uitstekende verblyf.

Nina M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M

Pragtige woonstel in 'n lieflike dorpie.

Ons het ons verblyf by Koppie Cottage baie geniet - uiters skoon, netjies en stylvol ingerig. Baie aandag aan detail, goed toegeruste kombuis, en goeie voorsiening vir beurtkrag en muskietbeheer. Ons het heerlik ontspan in die privaat braai-area, en kon die rustigheid van die omgewing waardeer. René het ons vriendelik ontvang en was deurgaans beskikbaar, indien nodig. Naby aan 'n rits eetplekkies en besienswaardighede. Ons sal definitief weer hier kom draai!

Koppie Cottage se terugvoer

Hallo Nina, ek is so bly julle het Koppie Cottage so geniet. Ons probeer om ons gaste to tuis en ontspanne moontlik te laat voel. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Rene

Koppie Cottage
Willie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Goed ingerigte kamer, baie gawe gasvrou, lekker oornag gewees.

Sien sterre.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly dat julle die kuier so geniet het. Kom kuier gerus weer.

Koppie Cottage
James D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

’n Baie gerieflike woning in alle opsigte.

Hierdie was die tweede keer wat ons daar oornag het. ’n Baie gerieflike woning met parkeerplek in die skaduwee by die deur van die woonstelletjie. Die braaigeriewe in die binnehof is ook uitstekend. Hierdie keer was dit winderig, wat meegebring het dat muskiete geensins gepla het nie, maar muskietweerders en selfs muskietnette oor die beddens (ons het nog nooit gebruik nie) word voorsien.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly jul het weer Koppie Cottage so geniet.
Ek glo daar is als wat 'n mens sou nodig hê vir' n gerieflike verblyf.
Kom kuier gerus weer.

Koppie Cottage
Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Verblyf was puik.

Rene het ons vriendelik ontvang. Verblyf is pynlik netjies.

Rika D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Vriendelik ontvang deur René en was so beïndruk dat ons besluit het om nog 'n nag te bly!

Koppie Cottage het 'n bekoring van sy eie. Die fyn hand van 'n vrou is duidelik sigbaar en daar is alles wat jy nodig het. Beddegoed is onberispelik. Dit is baie privaat en rustig met twee stoepies waar julle buite kan sit. Ek beveel Koppie Cottage sterk aan en ook lekker om die koppie daar naby uit te stap.

Koppie Cottage se terugvoer

Baie dankie Rika. Ons wil graag ons gaste soveel as moontlik tevrede hou deur aandag aan detail te gee en hulle sommer tuis te laat voel. Bly julle het jul kuier hier geniet.
Vriendelike groete
Rene

Koppie Cottage
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Soos altyd, ons verkose oorblyplek as ons op Prins Albert is.

Goed toegerus, netjies, skoon, veilig, mooi, en fantastiese gasvrou, Rene! Ons kan nie vir beter vra nie, Daar is niks wat kortkom nie!

Koppie Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan, so bly julle is gelukkig en tevrede by Koppie Cottage.
Kom kuier gerus gou weer hier.

Koppie Cottage
Hettie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie T

Heerlike luukse en baie skoon verblyf in die Karoodorpie.

Goed toegerus met al die luukse soos DStv en WiFi.

William H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Absolutely perfect for us.

We really enjoyed our stay, the unit is very well equipped, with a place for everything and everything in its place. It was spotlessly clean, and had a good feeling as you enter. It was quiet and peaceful, away from the busy main road, which was just what we had hoped for, but still within walking distance of everything. Highly recommend.

Koppie Cottage se terugvoer

So glad to hear that you enjoyed Koppie. You will just have to visit us again.

Koppie Cottage
Johann R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Uitstekend.

Wonderlik. Heerlike verblyf.

James D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Aangename verblyf in die pragtige dorp.

Pragtige smaakvolle kamer, baie netjies en skoon, uitstekend toegerus. Alles wat ’n besoeker benodig en die aandag aan detail is opmerklik. Selfs muskietnette bokant die beddens. Die lugversorging asook parkeerplek in die koelte langs die woning is baie waardeer.

Koppie Cottage se terugvoer

Wonderlik om te hoor julle het jul verblyf by Koppie geniet. Kom kuier gerus weer vir ons.

Koppie Cottage
Hester B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Abolsute 'n heerlike en gerieflike plekkie, stylvol, goed toegerus en baie veilig. 'n Plek om te rus en die pragtige omgewing te ontdek.

Wat 'n heerlike en rustige plek. Beslis 'n plek waar mens langer as 2 aande moet bly. 'n Ekstra bonus was dat my troeteldiere ook welkom was. Baie dankie vir gasvryheid.

Koppie Cottage se terugvoer

Dankie Hester vir jou puik terugvoer. So bly jul hrt Koppie Cottage geniet.
Kom kuier gerus weer by ons

Koppie Cottage
Jimmy S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S

Pragtige plekkie.

Pragtige oornagplek in 'n prentjie mooi dorpie.

Hennie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie O

Dit bly maar lekker in die Karoo!

Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het, en keurig gemeubileer. Miskien ietwat beknop vir 'n lang verblyf maar perfek vir 'n aand of twee vir twee persone. Pragtige braai area!

Koppie Cottage se terugvoer

Ek is bly jul het jul verblyf geniet by Koppie. Ons probeer om ons gaste so gelukkig moontlik te hou.

Koppie Cottage
Sandra V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Keurig en skoon met alles wat 'n mens nodig het om heerlik te kan kuier.

Vriendelike en behulpsame ontvangs en ondersteuning deur die eienares dra by om dit 'n spesiale wegbreekervaring te maak.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly jul kon 'n heerlike wegbreek ervaring hê by Koppie Cottage. Kom kuier gerus weer.

Koppie Cottage
Stelouise L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stelouise L

Heerlike Karoo-kuier.

Uiterse gasvryheid, woonstel skoon, netjies en uitstekend toegerus.

Pienkie L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pienkie L

Lekker gebly. Plekkie was netjies.

Oulike selfsorgeenheid. Baie goed toegerus.

Jacki F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacki F

Wonderful.

Beautiful lovely peaceful. Super town. Lah di dah restaurant fantastic. Swartberg pass amazing.

Piet S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Baie nietjiese verblyf en 'n welkome oasis in die warm Karoo gewees.

Aangenaam verras en baie netjies.

Dirk T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T

Heerlik en ontspanne.

Netjies, skoon met ons eie binnehof. Het alle gehad wat ons nodig gehad vir ons 2 nagte se verblyf.

Peter S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Charming, comfortable and spotless.

The cottage is compact and has everything you need for a few days. Well appointed, comfortable and spotlessly clean. Nice braai area.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly jul het jul verblyf hier geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Rene

Koppie Cottage
Hans B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B

Lekker gerieflik.

Lekker area om te besoek.

Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Wat ’n heerlike plek om asem te skep in die Karoo! Alles was foutlees, ’n gasvrou duisend!

Heerlike, skoon en rustige blyplek. Sentraal en bied pragtige uitsigte op die koppies!

Hilda H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H

Rustig, skoon en veilig.

Baie netjiese plek met goeie kwaliteit beddegoed, en elektrisiese kombers vir die koue nagte. Cozy braaiplek. Gasvrou vriendelik. Fasiliteite is voldoende. Veilige parkering vir ons voertuig.

Erika S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

'n Prima tuisgaanplek.

Als in plek vir 'n luukse, veilige blaaskans op jou grondpad roadtrip. Ons gaan beslis weer!

Edith J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith J

Pure plesier in Koppie Cottage.

Ons verblyf van 4 dae in Koppie Cottage was pure plesier! Die eenheid is besonder smaakvol ingerig (decor) met alles in die kombuis wat benodig kan word. Heerlike stoepie om buite te sit en private braai-area by ander deur uitgang. Swartbergpas was asemrowend! Rene was baie vriendelik en behulpsaam en ons kuier daar was heerlik. Nandi (ons hondjie) het die uitstappies na die Koppie baie geniet en was baie bly dat sy Prins Albert saam met ons kon verken. Bie dankie Rene! Hoop ons kan binnekort weer daar kom kuier.

Koppie Cottage se terugvoer

Hi Edith,
So bly julle kon heerlik bly in Koppie Cottage. Julle moet gerus weer kom kuier met Nandi.
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Vriendelike Karoo groete,
René.

Koppie Cottage
Gavin O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin O

Comfortable and tidy.

Easy to find and close to the main town activities. Place is nice and tidy.

Wim V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim V

Heerlik!

Baie skoon en netjies, waarde vir geld, mooi omgewing en René was baie behulpsaam en vriendelik.

Koppie Cottage se terugvoer

So bly jul het lekker gekuier in Koppie cottage. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike Karoo groete
Rene

Koppie Cottage
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 17, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02316bf94225352aafa15dd80c496ebede85e0d9ebb6ec3f75de9720568f8d13fd933bfe82529f0b75db4a866a79e7bbe998?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 17 Klip Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.225658374389 22.027798601852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang