Koppie Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 273
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Matilda B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie netjies lekker bly plekkie.
Koppie Cottage se terugvoer
So goed om te weet julle het gemaklik gebly by Koppie Cottage. Kom kuier gerus weer.
Pieter L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker.
George H - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lizette D - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en privaat.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly jy het lekker rustig gekuier by ons in die Karoo! Kom kuier gerus weer.
Eddie S - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflik en baie vriendelike gasvrou.
Junaidon M - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Hendrika S - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker ebly.
Jan F - Jun 2024
Algehele gradering
Dankie vir Karoo gasvryheid van ons gasvrou.
Maria C - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi dorpie.
Hennie M - Mei 2024
Algehele gradering
Net rustig gekuier en gebraai.
Isabella E - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige cottage met alles wat jy benodig.
Anjo J - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese selfsorg. Vriendelike ontvangs. Stil en netjies.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly die bed het lekker geslaap. So belangrik as jy goed wil uitrus.
Kom kuier gerus weer by ons goed toegeruste Cottage.
Ragel H - Nov 2023
Algehele gradering
Ons verblyf het ons kuier in Prince Albert gekomplimenteer!
Siegfried A - Nov 2023
Algehele gradering
Bekoorlik.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly julle het jul kuier baie geniet.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike Karoo groete
Rene
Jurie V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Gail M - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable overnight stay.
Koppie Cottage se terugvoer
Hi Gail,
Yes, electric blankets in winter are a must for me too.
Glad you enjoyed Koppie Cottage.
Our other Elfen guesthouses also have electric blankets.
Kind regards
Rene
Jean K - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly dat jul ervaring by Koppie lekker was. Bly jul kon my tuisgemaakte beskuit geniet.
Groete
Rene
Karin N - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en pragtig. Was heerlik snoesig op 'n wintersaand. Parkeerplek agter 'n hek. Kon lekker TV kyk terwyl die krag af was en die internet gebruik!
Petro M - Jul 2023
Algehele gradering
Vinnige oornagstop.
Anna-marie W - Jun 2023
Algehele gradering
Great attention to detail.
Dennis G - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Koppie Cottage se terugvoer
So good to know you had a wonderful time at Koppie cottage.
We hope to see you back.
Kind regards
Rene
Chris B - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Annalie S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Koppie Cottage se terugvoer
So bly om te hoor julle het heerlik by Koppie gebly.
Kom kuier gerus weer.
Karoo groete
Elzabe D - Apr 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaapbestemming.
Helene R - Apr 2023
Algehele gradering
Lafenis vir die siel in 'n weggesteekte juweel.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly jul het jul kuier geniet by Koppie cottage. Die stilte doen wonders vir die sien.
Adri D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik ek skoon.
Koppie Cottage se terugvoer
Hi Adri,
So bly om te verneem julle het heerlik gebly by Koppie cottage
Groete
Rene
Marlene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, behulpsaam.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly julle verblyf was aangenaam, Marlene. Kom kuier gerus weer by ons.
Jakobus V - Mei 2023
Algehele gradering
Die cottage is baie gerieflik, netjies, mooi skoon en baie privaat.
Koppie Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi review. Bly die padkaart kon julle help asook lys van restaurante. Dankie dat jul Koppie cottage so mooi skoon gelaat het.
Kom kuier gerus weer.
Margaret J - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige oase.
Johann V - Jan 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam en rustig.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly julle het jul verblyf by Koppie Cottage baie geniet. Kom kuier gerus weer.
Amanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Sielsverrykende naweek.
Simon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies, van alle noodsaaklikhede voorsien.
Koppie Cottage se terugvoer
Hi Simon,
Bly jul het heerlik gebly by Koppie cottage.
Ons probeer maar om ons gaste so gerieflik en tuis as moontlik te last voel.
Vriendelike groete
Rene
Thea B - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies skoon en gerieflik. Sorg net vir iets vir muskiete.
Koppie Cottage se terugvoer
Hi Thea,
So bly ek kon jou help om by die dokter te kom. Ek hoop die besering is nou iets van die verlede.
Kom kuier gerus weer.
Riané B - Des 2023
Algehele gradering
Ou Kersdag en Kersdag oorslaap.
Richard M - Apr 2023
Algehele gradering
Quiet cottage nearly on the koppie.
Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Koppie Cottage se terugvoer
Dankie Pieter, goed om te weet julle het jul kuier geniet by Koppie.
Vriendelike groete,
Rene
Gerrie D - Feb 2023
Algehele gradering
Smaakvolle en gerieflike verblyf.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly julle het welkom en tuis gevoel hier by Koppie cottage. Kom maak gerus weer 'n draai in die toekoms.
Vriendelike groete
Rene
Margaret J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Heerlik geslaap.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly jul kon heerlik rus en ontspan. Dis wat jou siel weer verkwik.
Marius V - Apr 2023
Algehele gradering
Stunning plek.
Lize V - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon geriewe.
Michelle W - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het.
Koppie Cottage se terugvoer
Bly om te hoor julle het julle kuier by Koppie cottage baie geniet. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang in die toekoms.
Elizabeth B - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Koppie Cottage is baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir jou verblyf. Ons het heerlik ontstpan. Baie dankie.
Nina M - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel in 'n lieflike dorpie.
Lees meerKoppie Cottage se terugvoer
Hallo Nina, ek is so bly julle het Koppie Cottage so geniet. Ons probeer om ons gaste to tuis en ontspanne moontlik te laat voel. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Rene
Willie L - Okt 2022
Algehele gradering
Goed ingerigte kamer, baie gawe gasvrou, lekker oornag gewees.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly dat julle die kuier so geniet het. Kom kuier gerus weer.
James D - Sep 2022
Algehele gradering
’n Baie gerieflike woning in alle opsigte.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly jul het weer Koppie Cottage so geniet.
Ek glo daar is als wat 'n mens sou nodig hê vir' n gerieflike verblyf.
Kom kuier gerus weer.
Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Verblyf was puik.
Rika D - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur René en was so beïndruk dat ons besluit het om nog 'n nag te bly!
Koppie Cottage se terugvoer
Baie dankie Rika. Ons wil graag ons gaste soveel as moontlik tevrede hou deur aandag aan detail te gee en hulle sommer tuis te laat voel. Bly julle het jul kuier hier geniet.
Vriendelike groete
Rene
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Soos altyd, ons verkose oorblyplek as ons op Prins Albert is.
Koppie Cottage se terugvoer
Baie dankie Johan, so bly julle is gelukkig en tevrede by Koppie Cottage.
Kom kuier gerus gou weer hier.
Hettie T - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike luukse en baie skoon verblyf in die Karoodorpie.
William H - Apr 2022
Algehele gradering
Absolutely perfect for us.
Koppie Cottage se terugvoer
So glad to hear that you enjoyed Koppie. You will just have to visit us again.
Johann R - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
James D - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf in die pragtige dorp.
Koppie Cottage se terugvoer
Wonderlik om te hoor julle het jul verblyf by Koppie geniet. Kom kuier gerus weer vir ons.
Hester B - Jan 2022
Algehele gradering
Abolsute 'n heerlike en gerieflike plekkie, stylvol, goed toegerus en baie veilig. 'n Plek om te rus en die pragtige omgewing te ontdek.
Koppie Cottage se terugvoer
Dankie Hester vir jou puik terugvoer. So bly jul hrt Koppie Cottage geniet.
Kom kuier gerus weer by ons
Jimmy S - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Hennie O - Apr 2022
Algehele gradering
Dit bly maar lekker in die Karoo!
Koppie Cottage se terugvoer
Ek is bly jul het jul verblyf geniet by Koppie. Ons probeer om ons gaste so gelukkig moontlik te hou.
Sandra V - Nov 2022
Algehele gradering
Keurig en skoon met alles wat 'n mens nodig het om heerlik te kan kuier.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly jul kon 'n heerlike wegbreek ervaring hê by Koppie Cottage. Kom kuier gerus weer.
Stelouise L - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike Karoo-kuier.
Pienkie L - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly. Plekkie was netjies.
Jacki F - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Piet S - Des 2021
Algehele gradering
Baie nietjiese verblyf en 'n welkome oasis in die warm Karoo gewees.
Dirk T - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Peter S - Okt 2021
Algehele gradering
Charming, comfortable and spotless.
Koppie Cottage se terugvoer
So bly jul het jul verblyf hier geniet. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Rene
Hans B - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gerieflik.
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Wat ’n heerlike plek om asem te skep in die Karoo! Alles was foutlees, ’n gasvrou duisend!
Hilda H - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig.
Erika S - Jul 2021
Algehele gradering
'n Prima tuisgaanplek.
Edith J - Apr 2021
Algehele gradering
Pure plesier in Koppie Cottage.
Lees meerKoppie Cottage se terugvoer
Hi Edith,
So bly julle kon heerlik bly in Koppie Cottage. Julle moet gerus weer kom kuier met Nandi.
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Vriendelike Karoo groete,
René.
Gavin O - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and tidy.
Wim V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Koppie Cottage se terugvoer
So bly jul het lekker gekuier in Koppie cottage. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike Karoo groete
Rene
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipstraat 17, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang