Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koraalboom Annex

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elana H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Morné is 'n uitstekende gasheer, geen moeite was te min. Verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Restful, peaceful and everything you could need! We were greeted by the host who was friendly and such a people person. The room was lovely and very well equipped for a cold night in after a wedding. The bedding is stunning and warm, the bed is very comfortable, and the room very spacious. Our host let us book in earlier and even let us stay slightly later the following morning. It was wonderful! A great kids-free evening and great rest! Will definitely visit again when coming to a wedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

'n Lekker gastehuis in die dorp. Ons het so lekker gebly by Koraalboon Anneks! Alles was mooi netjies en skoon en ek kan dit beslis vir ander gaste voorstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Warm, sag en skoon. Absoluut pynlik netjies. Die warmste, sagte komberse.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Ons was toegelaat om vroeër in te gaan, wat vir ons bietjie meer tyd gegee het. Ons het baie lekker gebly, maar die ander gaste wat daar gebly het was 'n stoornis 1 uur die nag. Die man was skynbaar onder invloed en het met die vrou baklei, en deure is geklap van die badkamer en kamer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petrie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Baie aangenaam en netjies en ruim. Ons het lekker gebly. Al wat bietjie van 'n steuring was, is die ander gaste wat die deure hard oop en toe gemaak het, tot in die vroeë oggendure.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anell D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Moes kreatief dink, hoe om die beperkte ruimte te gebruik. Voor in die ingangsportaal, asb. 'n informasie-brosjure oor plaaslike gebeure. Byvoorbeeld Adene se blommeplaas; eers nadat ons reeds vertrek het, daarvan kennis geneem.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Verushka L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Salig na 'n lang dag. Perfekte slaapplek tussen twee plekke op 'n kort roadtrip. Alles wat mens nodig het.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Garron W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Was liefdevol. Ek het dit baie geniet, ek kom binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa E
1 nag
4.2
Jul 2023

Stil en rustig. Ideaal vir 1 nag verblyf as jy net slaapplek benodig en nie tyd deur die dag daar gaan spandeer nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R600
R600 R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg9E5gynReKZ7fMql7Ad9iRgr4ouaOJR5H8tTuOLiarEpnLu06D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 17 Vincent Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.412534 19.199839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang