Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koraalboom Annex

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir Koraalboom Annex
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elana H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana H

Morné is 'n uitstekende gasheer, geen moeite was te min.

Verblyf was wonderlik.

Lisa E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E

Restful, peaceful and everything you could need!

We were greeted by the host who was friendly and such a people person. The room was lovely and very well equipped for a cold night in after a wedding. The bedding is stunning and warm, the bed is very comfortable, and the room very spacious. Our host let us book in earlier and even let us stay slightly later the following morning. It was wonderful! A great kids-free evening and great rest! Will definitely visit again when coming to a wedding!

Dominique D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique D

'n Lekker gastehuis in die dorp.

Ons het so lekker gebly by Koraalboon Anneks! Alles was mooi netjies en skoon en ek kan dit beslis vir ander gaste voorstel!

Rika K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

Warm, sag en skoon.

Absoluut pynlik netjies. Die warmste, sagte komberse.

Elma S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma S

Ons was toegelaat om vroeër in te gaan, wat vir ons bietjie meer tyd gegee het.

Ons het baie lekker gebly, maar die ander gaste wat daar gebly het was 'n stoornis 1 uur die nag. Die man was skynbaar onder invloed en het met die vrou baklei, en deure is geklap van die badkamer en kamer.

Petrie H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrie H

Baie aangenaam en netjies en ruim.

Ons het lekker gebly. Al wat bietjie van 'n steuring was, is die ander gaste wat die deure hard oop en toe gemaak het, tot in die vroeë oggendure.

Anell D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anell D

Moes kreatief dink, hoe om die beperkte ruimte te gebruik.

Voor in die ingangsportaal, asb. 'n informasie-brosjure oor plaaslike gebeure. Byvoorbeeld Adene se blommeplaas; eers nadat ons reeds vertrek het, daarvan kennis geneem.

Verushka L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka L

Salig na 'n lang dag.

Perfekte slaapplek tussen twee plekke op 'n kort roadtrip. Alles wat mens nodig het.

Garron W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garron W

Was liefdevol.

Ek het dit baie geniet, ek kom binnekort weer.

Christa E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa E

Stil en rustig.

Ideaal vir 1 nag verblyf as jy net slaapplek benodig en nie tyd deur die dag daar gaan spandeer nie.

Ilse P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P

Rustigheid in die hartjie van die Boland.

Die plek was baie netjies, waarde vir jou geld. Wouter was baie vriendelik en het goeie kliëntediens gegee. Sal definitief weer daar 'n draai gaan maak. Baie rustige woonbuurt.

Amanda M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

Baie netjies en gerieflik.

Netjies en gerieflik. Eienaar en werkers baie vriendelik behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Gina R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gina R

It is OK just to spend a night and have a place to sleep.

The place has so much potential, in my opinion, it needs work and to be done up a bit nicer.

Koraalboom Annex se terugvoer

Hi Gina! Thanks for your review. Sorry if your stay was not what you expected or how you read the descriptions of our accommodation. We try to accommodate our market, people needing a place to stay for one night due to work or attending functions such as weddings in our area. Guests looking to be spoiled or want to enjoy nature for a longer period usually book one of the lovely places around Wolseley on farms etc., also a bit more expensive. Please visit our valley again and try one of the other beautiful guest farms that offer more than our guest rooms.

Koraalboom Annex
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hanneke V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V

Baie lekker ingerig met alles wat nodig is. Mooi skoon en netjies en veilige parkeerplek.

Sal dit maklik aanbeveel vir ander gaste.

Catelyn V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catelyn V

Netjies.

Baie netjies en gemaklik.

Marelize S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize S

Gerieflike oornagverblyf.

Goed toegeruste, netjiese kamers. Gasvrye eienaar. Die koffie, beskuit en yogurt in die kamers laat 'n mens tuis voel. Ons sal verseker weer daar bly.

Migael V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Migael V

Cozy, affordable, easy.

Very nice stay for a wedding in the area.

Cecilia K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Baie netjies en skoon. Ons het oornag na 'n troue en dis die perfekte plek daarvoor.

In die hartjie van die winter het ons lekker, warm geslaap en het als gehad wat nodig was.

Loelie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loelie H

Oornag vir werk.

Sal Koraalboom beslis aanbeveel vir enige persoon of gesin. Hulle doen baie moeite en dink aan alles wat jy dalk mag benodig soos olielampe en kerse vir kragonderbrekings, vlieëgif, haardroër, ekstra beddegoed en genoeg handdoeke. Selfs jogurt, heerlike beskuit en vars melk in yskas. Was in kontak met my tydens die kragonderbreking om te hoor of ek oukei is. So ja, baie tevrede.

Erna G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna G

Waarde vir geld.

Slegs as hulp vir die eienaar: die yskassie raas deur die nag. Sou verkies om 'n en suite-badkamer te hê.

Maria P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Fantasties.

Netjies. Baie vriendelike personeel. Stil omgewing.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Suzette E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette E

Good value for money.

I'll consider using Koraalboom again. It is well located for access to neighbouring towns. For the owners - please can you oil all the door handles? They make quite a racket in an otherwise very quiet house. Finally - apologies for the delay in providing feedback.

Jacqueline J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline J

We enjoyed ourselves.

Just the fact that we had to get out of our room to attend to the bathroom was a problem. The doors was also a nuisance, as it was squeaky. Owner of the house is very very nice and very visible. It was not nice to have walked into other guests.

Isak B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak B

Baie ruim kamer.

Baie lekker gekuier. Goed geleë. Baie mooi uisig oor die berge.

Ilona V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V

Keurige interieur en alles wat mens nodig het om te oornag.

Al 3 die kamers is deel van die oorspronklike huis, wat in selfwoon-eenhede omskep is. Elkeen het sy eie kitchenette, en deel die voordeur en gang. Ons bure Saterdagaand was bewus van ons, en ons het elkeen ons geraas beperk. 'n Ander deel van die huis word permanent bewoon, maar het 'n aparte ingang. Ons was in Kamer 3. 'n Slaaparea en semi-aparte sit/kitchenette-area met 'n uittrekbank/bed. Hierdie kamer is groter as 1 en 2, maar het nie 'n en suite nie. Die badkamer is skuins oorkant in die gang, en net vir die gebruik van Kamer 3. Ons het 'n werksnaweek van ons wegbreeknaweek moes maak. Alhoewel daar nie 'n lessenaar met stoel vir die laptop was nie, is tafels en 'n verlengkoord aangedra, en het ons heerlik op die stoep in die sonnetjie gesit en werk. Vrydagnag bars 'n waterpyp, en is daar geen water in die krane nie. Gou-gou is kanne en emmers water aangedra, en kon ons in die hoofhuis gaan stort. En dan die belangrikste: jou vierpootkinders is welkom! Daar is palisade-heining rondom die erf, en 'n sekuriteitshek by die voordeur. Kleiner rasse sal deur die palisade kan klim. Ek sal graag weer daar gaan bly wanneer ek in die area is.

Mariechen E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen E

Rustig, veilig, netjies.

Koraalboom is die ideal keuse vir persone wat oornagverblyf verlang vir die bywoning van 'n troue of enige ander funksie in die omgewing.

Koraalboom Annex se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons ontvang graag mense wat vir troue of funksie kom en dit was heerlik om julle hier te gehad het.

Koraalboom Annex
Alec V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec V

Gasheer is aangenaam en plek is silwerskoon.

Gasheer is aangenaam en plek is silwerskoon.

Koraalboom Annex se terugvoer

Dankie dat jy hier by ons oorgebly het. Dit was lekker om jou (en jou seuns) hier te ontvang. Kom gerus weer.

Koraalboom Annex
Sandra C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra C

Oornagverblyf tydens ons skietkompetisie.

Ons het 'n lekker aand by die gastehuis gehad en kon in gemak ons vleisie braai en lekker slaap daarna.

Cleedon L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cleedon L

Nice and quiet.

We would love to come visit again sometime.

Dirk L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Dit was heerlik ruim, skoon en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Die kamer het aan al ons behoeftes voldoen en nog meer. Daar is baie min plekke wat jou byvoorbeeld 'n verskeidenheid koffies in die kamer aanbied. Die badkamer was super skoon en netjies. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

Ina B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Baie netjies, vriendelik en toegeeflik.

Ons het heerlik gebly al was dit net 1 aand vir n troue. Ons mag vroeër ingeboek het en later die oggend gebly het as normaal. Gasheer was baie vriendelik en bedagsaam. Kamers baie mooi versier en alles wat jy nodig het. Netjies en skoon.

Ronel L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Gerieflike verblyf

Die eienaar is baie gasvry. Hulle gaan die ekstra myl

Jeneveve H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeneveve H

Gerieflik, rustig, vriendelik en behulpsame diens.

Ons het gesukkel om die hek oop te maak in die middel van die nag en die eienaar van die plek was onmiddellik beskikbaar om te help en ons is veilig ingelaat.

Koraalboom Annex se terugvoer

Jeneveve,
Dankie dat julle die naweek hier by ons oorgebly het. Enige een kan 'n fout maak om met 'n verkeerde sleutel die hek te probeer oopsluit. Dit was nie 'n probleem nie. Sterkte met al die trou reëlings.

Koraalboom Annex
Leon D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Die plek is goed toegerus en netjies.

Die mense is vriendelik en behulpsaam.

Saskia T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia T

Very comfortable and lovely

It was a very comfortable spot and beautifully decorated.

Annelize R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R

Onvergeetlik.

Vriendelike diens. Dit is voorwaar 'n plek wat ek aanbeveel.

Koraalboom Annex se terugvoer

Vol naweek gewees. Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Hoop almal is weer veilig by die huis!

Koraalboom Annex
Willma L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willma L

Baie lekker. Mooi skoon en nuut, vriendelike mense. Ek het selfs die heerlike beskuitresep by Anine gekry!

Ek sal Koraalboom Anneks, sonder om twee keer te dink, aanbeveel. Ons kom weer volgende jaar met die tennistoernooi!

Koraalboom Annex se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Julle is meer as welkom om weer volgende jaar hier te kom bly!

Koraalboom Annex
Theo V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Baie gemaklik en gerieflik.

Lekker gebly. Baie dankie vir vriendelike ontvangs.

Koraalboom Annex se terugvoer

Theo
Dit was lekker om julle vier hier by ons te ontvang! Reël maar weer 'n troue en kom weer.
Anine en Wouter

Koraalboom Annex
Ron L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron L

Good value for money, would stay again at this establishment when visiting this area.

Very good and friendly hosts going that extra mile to make you feel comfortable.

Koraalboom Annex se terugvoer

Ron,
It was great having you here. Hope you enjoy your visit in Elandsbaai, safe journey!
Anine and Wouter

Koraalboom Annex
Meagan K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan K

Heerlik, baie mooi kamers en baie skoon.

Koraalboom Anneks is so mooi. Die kamers is pragtig en daar word baie aandag gegee aan detail. Dis baie skoon en veilig. Eienaars ook baie vriendelik. Ons kon heerlik op die stoep sit terwyl die kinders buite kon speel. My man was baie bly oor die filterkoffie. Sal dit def aanbeveel as verblyf, sal self ook weer daar tuisgaan. Het baie lekker daar gebly.

Koraalboom Annex se terugvoer

Meagan

Dit was baie lekker om julle gesin hier te hê. Hoop dit het goed gegaan met die tennis van die kinders. Julle is welkom om weer te kom - heerlike gaste om te ontvang!
Anine en Wouter

Koraalboom Annex
Marthie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V

Puik.

Puik diens en hulpvaardig. Kamer goed toegerus en gerieflik. Beskuit was heerlik!

Koraalboom Annex se terugvoer

Marthie,
Dankie dat julle hier by ons oorgebly het. Tuisgembakte beskuit is altyd 'n wenner.
Anine en Wouter.

Koraalboom Annex
Elton S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elton S

Rustig en aanloklik.

Ek sal weer kom en nog vriende ook saamnooi. Lekker gebly, volgende keer langer.

Koraalboom Annex se terugvoer

Beste Elton,

Dankie dat julle Koraalboom Anneks gekies het om by oor te bly en ook vir jul resensie.

Julle is baie welkom om weer te kom!

Groete
Anine en Wouter

Koraalboom Annex
Vanaf R600
R600 R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentstraat 17, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg9E5gynReKZ7fMql7Ad9iRgr4ouaOJR5H8tTuOLiarEpnLu06D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 17 Vincent Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.412534 19.199839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang